Julius Obama – die intimdelektuele reus

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Goed gedoen Malema. Is dit moeilik om op te staan as altwee jou voete heeltyd jou klein tongetjie kielie? Dink jy regtig Barack Obama sal sy in hierdie leeftyd sy tyd mors om met jou te praat? Jy dink tog seker nie hy weet eers wie jy is nie? Jy het jou naam tottie gemaak. ‘n Klein tottie, sonder pubes …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJulius Obama – die intimdelektuele reus

Dronk, dronker, fucked

In Pot Kak Podcasts deur griffin3 Eiertjies

‘n R100 bet – 90% van julle Watkykertjies klink soos hierdie fokken kanaalbaber oor naweke. 702 se span het ‘n dronkgat rondgevolg verlede Saterdag by die nuwe Drager testing centre. Die clip is fokken snaaks, maar laat jou wonder oor daai laaste blink rooigesig poes in die bar wat daarop aandring om sy eie kar huistoe te bestuur. Ons almal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDronk, dronker, fucked

Ek haat Horatio van CSI

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Behalwe dat die ou soos ‘n doos lyk, irriteer hy die lewende kak uit my uit met sy lame one-liners. Ek het besluit om my eie lame-ass one-liners te maak. Hulle kan net sowel hierdie paar ook in CSI gebruik. Dis net so kak. Dis in fact, kakker en sal mooi by die show pas: (click of right click en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEk haat Horatio van CSI