Check hom

Watkykjy podcast #3

In Pot Kak Podcasts deur griffin8 Eiertjies

griff en chopper het toe maar besluit om vir julle die derde podcast aanmekaar te slaan met snot, manbotter en seebamboes nadat die vorige probeerslag se plannetjies deur ‘n bottel Klipdrift Premium in die wiele gery is. Die derde podcast is mainly ‘n klomp kakpraat en ons stel ook ‘n nuwe band aan julle bekend. Jirre, julle gaan die band …

griffinWatkykjy podcast #3

Zef slang recording

In Pot Kak Podcasts deur griffin1 Eiertjies

Ons het so paar jaar terug kak quality zef slang recordings opgeneem met baked beans blikkies en toutjies terwyl ons brannas en coke floats gedrink het. Daar is so stuk of 20 in totaal en hier is die eerste 5. Druk play. Bewekoppe: Blok en tackle: Bosmossel: Buk-en-sluk: Charfe:

griffinZef slang recording

Watkykjy Potkak Podcast#2

In Pot Kak Podcasts deur griffin8 Eiertjies

Raait, jy het seker klaar jou toebas ge-tand. Gaan stoei gou-gou met die bruin beer, maak 'n koppie koffie en kom sit hieso.  Dis weer sulke tyd. Net so oor die 12 minute lange Watkykjy podcast om jou Vrydag so bietjie korter te maak. Kakpraat deluxe. Dit was die tweede en laaste een ooit wat ons so net oor die …

griffinWatkykjy Potkak Podcast#2

Watkykjy Potkak Podcast #1

In Pot Kak Podcasts deur griffin19 Eiertjies

Soos wat ons deur die 6 jaar backlog krap en Watkykjy van agter af doen tot agter die eiers om alles op datum te bring, kom ons op ou stront af wat ons weer wil revive. Vat nou maar die simpel recordings en podcasts. "Nou daar is nou vir jou 'n piele idee" het griff en chopper so week of …

griffinWatkykjy Potkak Podcast #1