Check hom

Special Watkykjy Oppikoppi podcast

In Oppikoppi, Pot Kak Podcasts deur griffin7 Eiertjies

Sommer vinnige ‘n special Oppikoppi podcast aanmekaar gesit. Griff interview Nicol van Oppikoppi vir so paar tips. Ons praat ook met Riaan Cruywagen. Wel, soortvan. Die recording is bietjie kort, maar daar is min tyd oor. Ons fokof oor 2 dae Northam toe. Shot vir die ouens van Red Stag / Jim Beam  wat sorg vir die sakgeld by Oppikoppi …

griffinSpecial Watkykjy Oppikoppi podcast

Super dronk podcast nommer 5

In Pot Kak Podcasts deur griffin4 Eiertjies

Watkykjy se superdronk podcast nommer 5 met griffin en tjommies Melt en Sipho. Julle moes bietjie langer vir hierdie een wag omdat ons record aangelos het vir 4 ure lank. Dis fokken moeilik om dan deur al die kak te sif. Ons praat sommer net kak in die algemeen en Melt gee vir ons 'n les in stemwerk (soortvan). Jirre. …

griffinSuper dronk podcast nommer 5
Check hom

Super dronk podcast nommer 4

In Pot Kak Podcasts deur griffin19 Eiertjies

Daar is ‘n 78% kans dat julle hierdie fokol gaan like, maar ons gee nie ‘n poes om nie, want ons het sopas 3 bottels brannas geklap en alles in een shot gedoen. Watkykjy se superdronk Podcast nommer 4 met Griffin en Vent “Die Fokken Vent” Venter. Click oppiknoppi WKJ Podcast4

griffinSuper dronk podcast nommer 4