Watkykjy Podcast 5 – Up The Creek

In Pot Kak Podcasts deur griffin1 Eiertjies

Griffin en Vent Venter het pas teruggekeer vanaf die Up The Creek music festival en het besluit om 'n boks wyn uit te suip en te praat oor Up The Creek.  Ons sal mettertyd vir julle so paar foto's video's en miskien Chopper Charlie se recollection plaas. Ons wag nog vir hom om wakker te word. Dis nou al drie …

griffinWatkykjy Podcast 5 – Up The Creek

Mark Esterhuysen se fuck alles breakdown op 702

In Pot Kak Podcasts deur griffin13 Eiertjies

OK fine, julle hou aan om die fokken soundclip aan te stuur sodat ek dit op Watkykjy moet sit, so kom ons gee die outjie sy een minuut fame. Ons is wel agter die tyd met die nuus, maar dis nooit te laat nie… mark esterhuysen breakdown

griffinMark Esterhuysen se fuck alles breakdown op 702
Check hom

OppiKoppi Unknown Brother – Game Plan

In Oppikoppi, Pot Kak Podcasts deur griffin7 Eiertjies

Net om julle bietjie meer info te gee oor die naweek. Ons het nie tyd om alles in Afrikaas te vertaal nie. Jy kan wel eers gou na nog ‘n stukkie Riaan luister: Ons loop Riaan raak by Oppikoppi Riaan by Koppi Vanaf Oppikoppi se Facebook page: Raait. So you are on board, have a ticket and we assume you …

griffinOppiKoppi Unknown Brother – Game Plan