Check hom

Willim Welsyn gesels met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Ons tjommie, Willim Welsyn gesels bietjie met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes in sy vierde podcast. Gaan check gerus die hele series uit op williamwelfare.com. Hulle chat oor Slaaptyd in Die Suburbs, Brixton Moord en Roof se nuwe album en Drikus se breinoperasie wat hierdie Woensdag plaasvind. Verder praat die ouens bietjie kak oor The Beatles, Rolling Stones, Oppikoppi en …

griffinWillim Welsyn gesels met Andries Bezuidenhout van Brixton Moord en Roof Orkes

Ridiculous eTolls bill en die Sanral call center

In Pot Kak Podcasts deur griffinRek jou bek

Whackhead Simpson bel die eTolls call center om bietjie te gesels oor 'n fokken huge bill wat een van die luisteraars gekry het – oor die R400k. Hy redeneer so bietjie met die man aan die ander kant van die lyn en heavy Wiskunde word rondgegooi. Dis nogal fokken scary shit, eintlik…

griffinRidiculous eTolls bill en die Sanral call center

Jocks in die Bushveld

In Pot Kak Podcasts deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

As jy ooit in Nelspruit of een van daai laeveld dorpies was moes iemand jou al van Jock of the Bushveld vertel het. Daai staffie was ‘n legend. Hy was soos Heinrich Brussow by ‘n breakdown. Spiere en ‘n low centre of gravity wat sorg vir spuities in die broeke vir van die grootste manne wat nog ooit rappie gespeel …

Kaptein KortbroekJocks in die Bushveld