Check hom

Kry vir jou, jou fokken BMW X5 nool!

In Park soos 'n poes deur griffin3 Eiertjies

Check hierdie doos in Durban. ‘n Silwer BMW X5 tailgate ‘n ou in ‘n VW Polo op die highway. Die bra in die Polo beweeg dan na links om vir Sarel Spuitkak sy onverdiende gap te gee maar die doos het nog so bietjie road rage oor in homself. Hy is regtig baie kwaad oor sy kort piel en haal …

Deel met jou tjommies!

    griffinKry vir jou, jou fokken BMW X5 nool!
    Check hom

    Aston Martin Doos

    In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

    Hierdie giel moet dalk bietjie minder geld spaneer op karre en meer op driving lessons Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook… as jy ‘n poes op straat sien, neem ‘n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za Deel met jou tjommies! Tweet

    Deel met jou tjommies!

      griffinAston Martin Doos
      Check hom

      Nog ‘n doos parkeering

      In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

      Hierdie poephol het by ons woonstel blok nie net my parkeering, maar ook my buurvrou s’n.CR 11993 jy is ‘n doos! Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook… as jy ‘n poes op straat sien, neem ‘n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za …

      Deel met jou tjommies!

        griffinNog ‘n doos parkeering
        Check hom

        Kak duidelik parking

        In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

        Het hierdie gechek saterdag aand buite klein libertas theater in stellenbosch toe ek uitstap.  Vis Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook… as jy ‘n poes op straat sien, neem ‘n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za Deel met jou tjommies! Tweet

        Deel met jou tjommies!

          griffinKak duidelik parking