Park Acoustics hierdie Sondag. Score tickets!

In Park Acoustics deur griffinRek jou bek

Park Acoustics het 2013 met een moerse party afgesluit aan die einde van November. Mathew Mole, The Rudemantals, Napalma, aKing Mango Groove en 'n hele paar hande vol ander acts en bands het gesorg vir een van die beste gigs wat Pretoria in 2013 gesien het. Hier is so vinnge recap – check die video en foto's uit: <video> Hierdie …

griffinPark Acoustics hierdie Sondag. Score tickets!
Check hom

Park Acoustics more! (en so klein USA update)

In Park Acoustics deur griffinRek jou bek

Dis more weer tyd vir Park Acoustics en die line-up is kief soos dit maar altyd is. Check hierso of op die flyer vir meer details. Hier is so kort summary van wat laaskeer gebeur het: En net om julle so effens up to date te hou met ons USA vibes, is hier ‘n klein videotjie. Niks groot nie. Net …

griffinPark Acoustics more! (en so klein USA update)
Check hom

Park Acoustics hierdie Sondag – score tickets!

In Park Acoustics deur griffinRek jou bek

Dis hierdie Sondag uiteindelik Park Acoustics se lente jol. Augustus se gig was net so moerse lekker gewees met Andra, Aiden Martin, Dan Patlansky, Bright Lights Big City en Albert Frost wat vir entertainment gesorg het vir ‘n crowd van so oor die 1000 mense sterk. Wat het jy gemis? Check die kiekies en die video hieronder om te check. …

griffinPark Acoustics hierdie Sondag – score tickets!
Check hom

Park Acoustics hierdie Sondag – score tickets!

In Park Acoustics deur griffin29 Eiertjies

Dis weer Sondag tyd vir Park Acoustics by Fort Schanskop by die Voortrekkermonument. Verlede maand s’n was fokken lekker gewees en daar is nie maklik ‘n beter manier om ‘n awie in Pretoria in die buitelug te spandeer nie. Hier is so twee crowd shots en ‘n lekker video wat ons aanmekaargesit het. Check, dis al lankal fokken somer in …

griffinPark Acoustics hierdie Sondag – score tickets!