Category Archives: oppikoppi

Oppikoppi: From Dust to Digital

As jy 2011 by Oppikoppi was, sal jy hierdie video waardeer. Jou hoef nie eers 'n pilkop te wees nie. Even die Red Bull stage maak mens lus om terug te gaan om die bands te gaan kyk. Nog net agt maande om te wag… Nog net agt maande…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | 2 Comments

Sondig fokken Sondag: Een dag by Oppikoppi

Oppikoppi is pas verby. Ek sit op die plane en wonde lek en wonder waar dit als so fokken mal gegaan het. Want die jaar – 2011 – was ek wat Chopper IMG_4467Charlie is net vir een enkele dag daar. Sondag. En dit was net so fokken crazy soos drie of vier dae van ruk en rol losbandigheid. Fokkit.

Hier is die goed wat presies dieselfde uitgewerk het vir my as ander jare.

Sien amper niks bands nie. Oor die algemeen sukkel ek om by al die befokte bands uit te kom tydens Oppikoppi. 'n Man haak die hele tyd vas êrens en besluit later die band kan wag tot later of next year. Dit nou terwyl loopdop na loopdop ingewerk word. In een dag het ek David Kramer gesien, die Antwoord geluister en Michelle Shocked actually gekyk. O ja, en 'n stukkie Sum41 van die backstage af. Pretty much on par met al my ander Oppikoppi's – behalwe 2004 wat ek nie een fokken band gesien het nie. Lang storie.

Verloor al jou geld. Nou die ironie hier is fokken dikgesmeer bra. Eerstens gee ek my duisend rand vir my kwagga want ek verloor altyd my fokken beursie met my slegte fokken dronkgat. Toe manage sy om haar handsak unsupervised te los – op die grond – terwyl die Wedding DJs jol. Later spot iemand anders die handsak, wat intussen verlos is van my 1000 skille asook haar iets soos 300. Dit nou terwyl mens nie met cash kon koop nie. Die jirre weet.
IMG_4472
Verloor jou kamera. Sien 'verloor al jou geld' hierbo. Nie slim om al jou eiertjies in jou dronk eggenote se handsak te bêre nie. Ook nie jou kamera nie.

Verloor jou sonbril. Particularly lekker as jy Maandagoggend so poepoog en al knippende die Bosveldsonnetjie moet aandurf terug beskawing toe. Met 'n hangover so groot soos die main stage se genade. Eish.

Word fokken siek. Die enigste rede hoekom ek net 'n dag by die 'koppi was, was omdat ek fokken vark flu gekry het. Vieslik. En nou? Nou sit ek met fokken snotneus en sulke suf truimoue van al die afvee. By die werk. Vet nice.

Word fokken vuil. Hier kan 'n ou seker argue dat 'n man effe skoner is as na drie dae in Distrik 9, maar die fok weet boudbruin badwater bly boudbruin badwater. In fact, ek het binne die eerste twee ure daar twee biere oor my shorts uitgegooi en een keer plat in die stof neergemoer. Dis asof ek wou misluk, selfs met die min tyd tot my beskikking.

Breek jou kamptoerusting. Nou dis wat my poesdronkslaan. Ons het drie kampstoele saamgevat, twee uitghehaal. Die een wat in die bakkie gebly hetIMG_4401 is in sy poes in gebreek. Por que? Seker selfmoord agv eensaamheid. Wou seker ook bands gesien het of geld gesteel het. Fok weet.

Pass uit in die vroegmiddag. Jip. Een dag en ek manage om teen vieruur so vrotfokkendronk te raak dat ek moes middagsnorkel vang om die aand se gig te maak. Maar maak het ons hom gemaak pappa. Ons het hom gemaak.

Geniet jouself gate uit. In een dag kan 'n ou steeds kakpraat, kakmaak, kak dans, kak lyk en 'n befokte tyd hê. Jy moet dit net fokken vinnig doen, so asof jy ADHD het of daai Hougaard laaitie van die Bulle is. Doen als mos so fokken vinnig. Jy moet net fokus.

Nou kyk, all things being equal sou ek nie die intense eendag ervaring aanbeveel nie maar dis nie hoe die dice gerol het vir my die haar. Ek sien uit om volgende jaar te bou op hierdie ervaring en vir drie dae elke dag voluit te lééf by daardie allerheiligste van party plekke – Oppikoppi.

Sela.


Ek dink net ek moet my R1300 ook in die armbeurs gooi. Chopper, ou vriend van skool, toe ek die oggend die stylie sitkamer met die stage view wat ek by Oppikoppi gebou het begin afslaan, het ek drie pare sonbrille opgetel waarvan twee gebreek was. Een van hulle het soos joune gelyk. Jy het seker vergeet dat ons nogal redelik fles gevat het daarso.

Ek het met die bietjie stem wat ek oorgehad gehad geskreeu "Wie se kak is hierdie?". Ek kon dit net eenkeer skreeu voor ek in my mond opgegooi het en dit ongemerk agter ky kar gaan uitspoeg het langs die pap veldtie wat 'n onbekende meisie die vorige aand daar vir my gelos het (baie dankie). Wat toe by my mond uitkom vanwee die aanskoue van die caramelkleurige – kom ons noem dit sommer 'n peltie (pap veldtjie) -  was egter nie ongemerk nie. Ek kon nie verder praat nie. Ek kon skaars asem haal.

Ek het die brille op 'n hopie gelos langs die vier pakke ongebruikte hout, die sitkamer afgeslaan, my goed opgepak met die hulp van die vyf tjommies wat oorgebely het en gefokof. Al huilende terug Johannesburg toe. 170km/h. Ek het eers drie ure nadat ek R200.40 se KFC gevreet het opgehou huil.

Sorry oor jou brille, maar at least is daar een zebra op die plaas wat nou poescool gaan lyk.

griffin.

sitkamer

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Snotstories | 10 Comments

Oppikoppi Unknown Brother – foto’s

Oppikoppi is verby en ons het dit survive. Dit was die grootste festival sover en ;n befokte party gewees. Hoop jy voel nie te kak as jy daar was nie en dat jy veilig by die huis uitgekom het. Laat jou lewer bietjie rus. Die arme outjie het 'n break nodig.

Het 'n hele paar foto's geneem by Oppikoppi van 'n paar bands en gaan so paar met julle deel. Driehonderd foto's om presies te wees. As jy belangstel kan jy hierdie 60mb zip file donwload.

Van die foto's is sommer in 'n Youtube video gesit ook vir die outjijes wat dele van die naweek wil herleef, of vir die kaksleg mense wat nie gegaan het nie om te sien waarop hulle uitgemis het:

Hieronder is so paar foto's ook.

IMG_0495

IMG_3912

IMG_0622

IMG_0558

IMG_4361

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in oppikoppi | 19 Comments

OppiKoppi Unknown Brother – Game Plan

Net om julle bietjie meer info te gee oor die naweek. Ons het nie tyd om alles in Afrikaas te vertaal nie. Jy kan wel eers gou na nog 'n stukkie Riaan luister:

Ons loop Riaan raak by Oppikoppi

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.


Vanaf Oppikoppi se Facebook page:koppi

Raait. So you are on board, have a ticket and we assume you are ready-ish to go.

Here are useful bits of information to make the festival more successful for yourself and others, in self-help English.

  1. Safety
  • Please drive safely, here and back. Lots of AA people and traffic police on the road to assist where possible. This is the single most dangerous part of Oppikoppi. Have a look at the map on the Facebook page for our recommend not-very-potholed route. Take your time.
  • This is a contact number for the AA team: 083 780 7190. If you are a member you can phone for any flat tyres, batteries etc. If you are not, you can join and they will assist.
  • Fire/fireworks etc: always an issue. Our fire marshals have cart blanche to keep the event safe. Patrons not complying will be taken off premises. Any person with fireworks/flares will be thrown out. Just leave it at home. The bush is dry and we don’t have a sense of humour when it comes to fire.
  •  Personal / friends: OppiKoppi  =3 x 24 hour, very rough, exhausting and fun filled days. It’s a bit like waging war, so look out for your brother/sister.  Take it easy. Tag and release. It is a marathon, not a sprint.

2.  Security/First aid contact number at the event (Save it now): 082 074 5845.

3.  Camping: we cleared lots of underbrush in the off season. So there are sticks and stones.  Drive carefully and slowly when arriving/camping. Especially at night.

4.  Municipality: you are among friends, but remember that they are just humans and there are mice amongst men. So don’t leave valuables lying around.

5.  Wildlife: tread carefully. Don’t annoy. Watch out for snakes.

6.  Banking

  • Each person will get an OppiKoppi bank card and be required to load currency (At the various loading stations) onto it before he/she can buy food/beers/Cuervo.
  • The card is like a wallet. If you lose it, you lose your money.
  • Any currency left on the card can be removed as mimoney vouchers, by sms.
  • Full info on the card on our site or at the event flyers/program.

7.  Programs / info:

  • Programs will be on sale at the event, but you can buy a Heat magazine in Gauteng and get it early to save time at the event.
  • Twitter: @oppikoppifest – will carry all the latest program changes, must see moments, interesting bits. In real time. Follow it now to receive up to the minute information. (Also let us know if something nice/interesting/crazy is happening. From the moment you are packing your first pair of socks (or from the moment you remove you first/only pair of socks, to make space for a Windhoekie). On the road, At the show. And back home.)
  • Facebook: send us your photos and stories: before and after the event

8. Phone charging station: if you bring your charger you can book in your phone to charge at this station for a nominal fee. We highly recommend extra batteries and/or car chargers to keep your phone alive, so you can stay in contact with all the feeds.

9.  Wrestling: don’t point or make direct eye contact. World title bout Sunday 11am, but many other bouts throughout the weekend. Including Twakkies and Corne. Follow our twitter account for details.

10. Stage names: we tweaked and changed some of them to make them more user-friendly. See how you go.

11. Huisgenoot Tempo presents David Kramer tribute concert. Sunday evening. Don’t miss this.

12. Gimmicks/tricks prizes

  • Oppi Couch: win the right to sit on the the main stage with your friends (And get Ray-Bans thrown in)
  • Cuervo:
  • Photo booths / facebook: take your pics and load it at some of these stations.
  • Golden throne:

13. Civilization: Oppilkoppi+Moyo, 10 and 5+printslam+ bushveld+coffee bar+nice food+Huisgenoot Tempo = a semblance of calm in the middle of the madness. 

14. Camping cleanup: please assist us by dropping rubbish in communal bins. These are the only places the cleaning teams will pick up rubbish.

Nice, now relax. Be friendly. Open your little rock ‘n roll heart, and throw the dice. See you in the bush.

 The OppiKoppi Brothers (and sisters)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Pot Kak Podcasts | 7 Comments