Category Archives: oordentlike musiek

'n Oplossing om kak musiek uit te sif

Vir die ouens wat nie weet nie, daar is ‘n baie beter manier om jou kief SA artists se musiek in die hande te kry. Jy hoef nou nie meer ‘n tos compilation te koop omdat jy net een song op ‘n CD like nie. Fair enough, ons bitch altyd oor kak Afrikaanse musiek hier op WKJ en skeer almal onder dieselfde kam, maar dis ‘n paar fair bands en dan is daar ook goeies hier en daar. ‘n Paar mense het my byoorbeeld gemail om te vra waar hulle van KOBUS se tunes in die hande kan kry. Jy kry dit by Rhythm records teen R7 ‘n song en jy kan kies wat jy wil download. Die download spoed is lekker en as jy vir een of ander rede jou song wegpoes kan jy hom altyd net weer download. Jy het mos daarvoor betaal of hoe?

Hulle het meer as 15000 SA bands se mp3’s beskikbaar en dit groei weekliks.

Van die stuff wat jy daar in die hande kan kry is onder andere:

Kobus, Chris Chameleon, aKing, Zebra & Giraffe, Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, Karen Zoid, Straatligkinders, Van Coke Cartel, Foto na Dans, Anton Goosen, Valiant Swart, Koos Kombuis ensovoorts ensovoorts.

Daar is baie meer, maar ek noem net die bands waarna ek kan luister sonder om in my mond op te gooi.

Gaan check uit. Dit werk kief. Daar is ‘n advertensie bannertjie vir hulle aan die regterkant.

PS: Onthou ook dat WKJ nou Die Antwoord se record label is. Hulle musiek is verniet, Vir altyd en ewig oo Watkykjy. Amen.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | Leave a comment

‘n Oplossing om kak musiek uit te sif

Ook gefile in Die Antwoord | 12 Comments

Die Antwoord. Totally mal fokken futuristic ninja rap.

Hoe tune hulle in die Moot nou weer? Skud jou fokken biscuit!

Trek jou beatbox nader, want dis tyd vir Die Antwoord. Ek gaan dit nie eers probeer verduidelik nie. Hopelik kry ons die interview met hulle hieso binnekort lat die mense sommer self vir julle kan vertel wat’s wat.

Hieso is so paar vet trax om op te maak vir daai kak video wat ons gaan staan en post het oor daai bleddie jetski. Ons is vergewe. Ons weet.

Sit aan daai subs en crank jou amp, veral vir “Wat Pomp”:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hieso het Kapelaan Ledighied vir julle ‘n 30 sekonde ringtone vir julle phones ge-wax:

En dan ‘n track van Maxnormal TV sommer net vir ekstra:

Hulle musiek is totally fokken verniet. Nie soos die ander kak waarop mense geld mors dag in en dag uit nie.

Check hulle website uit by www.dieantwoord.com en soek vir hulle groep op Vleisbroek. Join dit. Bedank ons later.

Peace out. (dit is mos wat rappers tune?)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Zef zef zef | Leave a comment

Ook gefile in Zef zef zef | 10 Comments