Category Archives: oordentlike musiek

Albert Frost wen Doritos Be Heard contest.

Thanks vir almal wat hulle votes ge-cast het vir Albert Frost in die Doritos Be Heard contest. Sonder julle votes het hy dalk net tweede plek gekry. Hy het toe wragtag gewen. ‘n Klomp zak en alles en nog wat. Check sommer sy website ook uit.

Hy tune op Vleisboek:

Thanks to all of your votes, I won the Grand Prize in the online Doritos Global Star search Competition!! Thank you for your support!! You are all world-class fans! Your dedication to this cause has proved to be of the highest standard. I’m truly blessed with exceptional fans, friends and family! ..and I’m amazed and honoured by all the giants on which shoulders I stand – who stand by me. Thanks again! You all rock!”

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in oordentlike musiek | Leave a comment

Die NP projek

OK, soos ek die vibes verstaan is hierdie ouens twee zefgatte van die Kaap af wat so bietjie paar tunes se holle uitruk. Hulle gaan ook blykbaar collaborate met Brasse Van Die Kaap en onse vriend, Jack Parow.

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

is ‘n tiep van 3 minute medley van hulle tunes as jy dit wil uitcheck. Kom ons watch maar waantoe hierdie ouens gaan.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Zefgatte in die nuus | 13 Comments

Soek julle nog free music my blare?


Adriaan van die band Nul het vir ons hierie nuus aangepass. Hulle maak sulke heavy fokken weird freaky Afrikaanse industrialrige musiek en jy kan dit for free download. hulle het al drie albums uit as ek dit nie mis het nie:


Rampokkers! Ons het uiteindelik ‘n nuwe website gebou. Vinniger, beter sterker (met 56% groter kaliber kanonne). http://www.nul.co.za (nul.com.sg redirect ook nog hierheen). Behalwe hiervoor, het ons ook nou uiteindelik Drie downloadable gemaak – so, hardloop nou gou jou beentjies bloedstompies om die nuwe album te gaan download. Mahala, verniet – ons vra net dat jy dit geniet. Check ook net bo die menu – daar’s ‘n “register” link. As jy wil aanhou om hierdie spam te kry, registreer – dis die regte ding om te doen (teen die tyd weet julle al ons spam julle moer min). Later van tyd sal jy al hoe meer en meer op die site kan doen met jou user-account – eventually sal jy even daarmee kan inhack by WOPR, maar vir eers is dit net om op die mailing list te wees. Daar sal obvisouly nog ‘n bug of twee wees, so skiet mail as julle iets weird sien. Asseblief. Tjappaheavydownloadnaauw, NuL http://www.nul.co.za

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Zefgatte in die nuus | 3 Comments

Jack Parow – die man met snor more in Snor City

Die Kaapse vuil brak is in Snor City om te wys hoe dit gedoen word saam met local beatmaster Yesterday’s Pupil en MOE JOE ini DJ Box!

Na die tyd gaan die brannas vloei oor die lewerklippe.

Jack Parow jol saam Yesterday’s Pupil & Moe Joe

Saterdag 21 November, 7:00pm

1072 Schoeman Street, Hatfield

Entrance is 50 skille.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in jack parow | Leave a comment