Category Archives: oordentlike musiek

Moerse party in die Kaap hierie Saterdag

Jack Parow, Thieve, Die Heuwels Fantasties en Die Wedding Naaiers. Jirre dis ‘n mondvol. Maybe score jy ‘n broekvol. Gaan gooi ‘n draai by The Assembly Saterdag, 12 Desember. Die skole is dan gesluit en alles. Vat net jou ID saam as jy nou net met matriek klaargemaak het en moenie fokken rammetjie uitnek wees nie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in jack parow, wedding djs | Leave a comment

Laroux 80’s game

Byt vas, dis amper holiday. In die meantime het ons vir jou ‘n kief 80’s game wat jy kan jol as jy lus is om bietjie kromrug te trek en laer as slangkak te verkeer by jou heavy poef graft.

Daar is ook ‘n bonus. Jy kan actually ‘n bedonnerde 80’s hamper wen. Once, pappie!


(shot vir Universal music wat hierie vir ons gestuur het)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in flash game | 2 Comments

Jack Parow music video – Cooler As Ekke

Onse vrind, Jack Parow, die man wat lyk of hy ‘n kontrak met die Duiwel geteken het om vir ewig ‘n snor te dra in ruil vir ‘n lifetime brannas supply, het uiteindelik ‘n music video gemaak vir sy tune Cooler As Ekke.

Ja, woorde soos “poes” moes ge-cut word, want hierie outjie sal eersdaags op MK wys. Persoonlik dink ek dat hulle dit kon inlos. Dis myns insiens beter maniere om “poes” te sê op TV as om ‘n klomp kak te snuif of te vreet, mekaar te bliksem houtpiele en spykers, te kots en ‘n TV show daarvan te maak en te skiem dis piele entertainment (en dan is die hele storie ge-cookie cut van Jack Ass af. Dis nogal af.)

Anyway, checkityt. Dis nogal pretty fokken main:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos, jack parow | 8 Comments

Die Radio Kalahari Orkes with Jack Parow – Blaas Jou Vuvuzela

Daasy mense, nogge lekker tune for free deur Jack Parow en Ian Roberts van die radio Kalahari Orkes. Crank hom op tot 11 en luister hom as jy vleisbraai. Ons het ‘n official anthem vir 2010 se sokker.

Check jy die blou lyntjie hieronder? Daai is jou tune, my bra. Download hom.

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Check sommer ook www.radiokalahariorkes.co.za uit.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in jack parow | 4 Comments