Category Archives: oordentlike musiek

Die Antwoord slat ons met ‘n fresh tune.

Lekker nuwe lanie tune van Die Antwoord vars gepomp uit die slymkonyn. Hou dop, die nuwe fre$h futuristic tunes van die zeftigste rap crew gaan nou weer beginte inrol soos ‘n fokken fat cat Nigerian by ‘n dodgy casino my bru. Jy sal alles hieso kry, pa se groot seun.

Die Antwoord – Super Evil (killer prawn remix):

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

antwoord

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | Tagged , | 6 Comments

Die Antwoord – Zef Side

Raait, checkit. Ons hang so bietjie innie Kaap uit. Shaun Metlerkamp van Metalbox tune my hy het gaan draai skiet by Die Antwoord se moerefokken huisie.

Yo-Landi Vi$$er gooi haar expensive hare orals. Ninja gooi hom se piel in alle directions within the restrictions of his expensive
kortbroek. Dit gooi soos twee hondjies wat binne ‘n streepsak baklei. Moenie hierie met ‘n mondvol kos check nie. Sluk eers en sit dan die klank hard aan. Op elf. Of something.

Jirre dis zef. Gods.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord, Fokken main videos, Fokken zef videos | 14 Comments

Die Heuwels Fantasties en Jack Parow – Die Vraagstuk

Die Heuwels Fantasties en Jack Parow se video “Die Vraagstuk” is in Aandklas op Stellenbosch geskiet iewers in Oktober of November. ‘n Klomp fans het hulle gatte gaan Jack Parow hou virrie shoot. Hieso is die results:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos, jack parow | 4 Comments

Jack Parow praat oor "Cooler as ekke"

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos, jack parow | 2 Comments