Een aankondiging voor ons verdaag, seuns en dogters:
Die Fokkendoos blog is weer aan die gang in case jy op iemand afkop wat soos 'n poes parkeer. Gaan maak gerus 'n draai daar.
Daarsy. Terwyl jy sit en huil en ballas bak by die werk is ons tien teen een besig om pret (soos hieronder uitgebeeld) te ondervind by Mieliepop festival, maar moenie dat ons jou terughou nie. Dis naweek, laat jy fokken duik!
En as jy gister se Bizarre Bedonderde Donderdae video gekyk het, sal jy onthou dat die chick se tiete onder bespreking was en dat die manne die chick hard probeer convince het om haar tiete op Watkykjy te sit. Wel, hier is die outjies. Al die pad van Zagreb, die Koninkryk vanYugoslavia af. Of Croatia soos ons hom vandag ken. Pragwêreld…









Dis naweek, kom ons fokken duik!
Net 'n vinnige aankondiging voor ons verdaag: baie geluk aan Pierre Coetzee wat vir homself twaalf kaste Castle Lager gescore het en in ons Africa United kompetisie wat vrooër die week afgeskop het en vandag ge-eindig het. Lekker drink, ou maat!
Moenie worry nie, ons gee gereeld 'n klomp goed weg op Watkykjy (as dit nie elke week is nie), so jy sal ook eventually jou kans kry om iets te wen. Volgende week se prys is 'n lekker ene wat omtrent R5000 werd is.
Julle kan nou maar julle tassies pak en fokof, want dis naweek. Kom ons fokken duik!
Ons duik vandag met komplimente van Blink Stefanus Bier. Vir die van julle wat gewonder het waar en wanneer jy dit sal kan kry – Blink Stefanus bier sal by die volgende Park Acoustics gig beskikbaar wees in November. Daarna sal ons julle tune wanneer hy dit sommer onlike deur Zefshop sal beginte verkoop. Vasbyt.
O ja, nog een laaste ding: Siende dat die maand van Movember gister afgeskop het, het ons vir jou 'n tip: Daar is net plek vir een snor in 'n verhouding, so tune jou cherrie om daai wolbeursie skoon te skeer terwyl jy jou handlebars groei. Hier is ook sommer 'n Movember videotjie om te kokkenodge: