Category Archives: naweek

Dis naweek, kom ons fokken duik!

tiete duik

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in duik | 29 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

duik lekker boude

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in duik | 20 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Oppikoppi is sold out. Geen tickets word by die hek verkoop nie. As jy nie reeds 'n ticket het nie, gaan jy nie by die fokken hek inkom nie.

As jy nog gaan deurskiet Oppikoppi toe, ry veilig. Ons sit al klaar hierso en fles vat. Daar is 'n moontlikheid dat ons live oor die interwebs gaan broadcast van Oppikoppi se main stage af oor die naweek vir die outjies wat nie hierdie jaar Koppi kon maak nie. Dit hang natuurlik van baie dinge af, soos 3g coverage (wat actually fine behoort te wees), of ons onthou het om batteries te charge, of ons actually ons hangovers oorleef en of ons nie al ons goed weggebliksem het nie. You never know.

Kom check maar oor die naweek of daar 'n update hier is. Indien wel, sal ons julle hier of op Twitter vertel wat die link is.

In die meantime moet julle maar tevrede wees met nog 'n kort Riaan clip:

Ons loop Riaan raak by Oppikoppi

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

bees duik

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in duik | 7 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Seuns en dogters, net gou so paar aankondigings voor die tweede klok lui en ons bid en fokof…

Ons het so paar wennertjies om aan te kondig:

1. Die Zef rap track kompetisie is gewen deur Dirk, soos vir hom gevote deur die Watkykertjies. Lekker kakbaie pryse ter waarde van R2500 oppad na jou toe. Geluk.

2. Die eerste wenner van die Park Acoustics double tickets vir hierdie Sondag is Manie. Die tweede wenner is Annie. Hou julle inbokses dop vir instructions om hoe om jou tickets te claim. Beide hierdie Watkykertjies verjaar en wil hulle parties sommer by die gig gooi saam met hulle tjommies. Dis 'n goed genoeg rede vir ons.

3) Ons laaste wenner is die bra wat die Oppikoppi tickets score vir hom en 'n tjommie. In Oppikoppi se ouens se eie woorde: "Daai video van die mense wat by die printer ontmoet is die wenner. Hy kan 'n dubbelkartjie kry". Dit sal video nommer 4 wees as ons dit nie mis het nie. Hulle tune ook verder "daai outjie in die video wat op die muur sit en sing – julle kan vir hom 'n enkelkaartjie ook gee." Dit sal dan video nommer 3 wees. Geluk ouens, ons sal vir julle 'n paar doppe ook koop. En shot vir Oppikoppi vir die ekstra kaartjie. Dis befok van julle.

Rait, maak die vensters toe nadat julle die borduitveers skoongemaak het, dan kan ons fokken duik.

leisure duik

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in duik | 9 Comments