Check hom

Distilled sessions episode 3 – Akkedis

In Mystic Boer Distilled Sessions, YouTube Channels deur griffinRek jou bek

Die derde epsiode van die Distilled sessions het gister sy verskyning op YouTube gemaak en feature daai kakmaker-tweeling van Somerset-Wes, Akkedis. Rudi en Arthur Dennis maak al musiek sedert hulle 12 jaar oud is. Ons is onseker oor hoe oud hulle nou is met die baarde en nou maak daai quote, “hiding your best looking years behind a beard” nogal sin. Anyway, Distilled is ‘n …

griffinDistilled sessions episode 3 – Akkedis
Check hom

The Black Cat Bones klap episode 2 van die Distilled Sessions

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffinRek jou bek

Die eerste episode van Distilled het verlede week uitgekom en het die brasse van Wonderboom het in hom ge-feature. Hierdie is ‘n befokte nuwe weeklikse YouTube musiekreeks en feature elke week ‘n nuwe tipe van mini concert wat by Craft Exchange in Pretoria verfilm word. Daar word elke week ‘n Suid-Afrikaanse band of artist ge-feature wat die geleentheid gegee word om drie songs van hulle keuses …

griffinThe Black Cat Bones klap episode 2 van die Distilled Sessions
Check hom

Nuwe local YouTube musiekreeks, Distilled, skop af met WONDERboom!

In Mystic Boer Distilled Sessions, YouTube Channels deur griffinRek jou bek

Daar is ‘n nuwe kind op die straathoek en hopelik gaan hy vir ‘n rukkie rondhang en met die ander maatjies speel. Distilled is ‘n nuwe exciting weeklikse YouTube musiekreeks en feature elke week ‘n nuwe tipe van mini concert wat by Craft Exchange in Pretoria verfilm word. Daar word elke week ‘n Suid-Afrikaanse band of artist ge-feature wat die kans kry om …

griffinNuwe local YouTube musiekreeks, Distilled, skop af met WONDERboom!