Check hom

Suffer jy van koopsiekte? Score dan at least bietjie discount en skille terug met Coupert.

In Bemarking, Markdag, Watkykjy Tips deur griffinRek jou bek

Ons like van Watkykertjies met entrepreneurial spirit en Maandae is markdag op Watkykjy. As jy ‘n kief en interessante besigheid het wat jy met Watkijkistan wil deel, drop ons gerus ‘n e-mail. Hierdie week vat ek bietjie ‘n breek van die local besighede, want as ek jou nie vandag van hierdie vibe vertel nie, gaan ek fokken heeltemal vergeet. Julle …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinSuffer jy van koopsiekte? Score dan at least bietjie discount en skille terug met Coupert.
Check hom

Kerf jou merk in die mark met Biltong Films!

In Bemarking, Markdag deur griffinRek jou bek

Ons like van Watkykertjies met entrepreneurial spirit en Maandae is markdag hier op Watkykjy. As jy ‘n kief en interessante besigheid het wat jy met Watkijkistan wil deel, drop ons gerus ‘n e-mail. Biltong Films is ‘n plaaslike produksiehuis, tuis in die ou Moot area van Pretoria. Harry Botha, hoof uitvoerende vervaardiger is ‘n bekende kameraman en klankoperateur in die …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinKerf jou merk in die mark met Biltong Films!
Check hom

Bou jou eie electric guitar, bass guitar of ukelele!

In Bemarking, Markdag deur griffinRek jou bek

Ons like van Watkykertjies met entrepreneurial spirit en Maandae is markdag op Watkykjy. As jy ‘n kief en interessante besigheid het wat jy met Watkijkistan wil deel, drop ons gerus ‘n e-mail. Hier iewers aan die begin van lockdown in 2019 het ek geskiem dat ek vir my ‘n DIY projekkie of twee aan die gang moet kry sodat ek …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinBou jou eie electric guitar, bass guitar of ukelele!
Check hom

Word fokken fiks by Beyond Bootcamp in Pretoria se Botaniese Tuine

In Markdag deur griffinRek jou bek

Ons like van Watkykertjies met entrepreneurial spirit en Maandae is markdag op Watkykjy. As jy ‘n kief en interessante besigheid het wat jy met Watkijkistan wil deel, drop ons gerus ‘n e-mail. Word  fiks, my fok! Health, wellness en fitness is ‘n fokken big deal, veral deesdae met almal wat hulle kak verloor met COVID-19 en die lockdown. Skinny does not …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinWord fokken fiks by Beyond Bootcamp in Pretoria se Botaniese Tuine