Mumford & Sons se nuwe album, Babel word volgende Vrydag in Suid Afrika release, maar Interwebsradio het reeds drie copies in hulle kloue om
weg te gee. Hulle jol ook vandag die hele album back to back van 13:15 af en gee drie copies weg. So tune in online by www.interwebsradio.com om na die album te luister. Jy kan sommer play druk op hierdie player wat in die post ook embed is. MAybe werk dit vir jou. (As jou graft jou forseer om faktap Internet Explorer te gebruik, try hierdie link http://tun.in/seYkO
Hoe score jy 'n CD? Daar is twee maniere:
1. Luister na die broadcast van 13:15 af en voltooi hierdie jingle wat tussen song 3 en 4 gaan speel: "Where are the………
Gee die antwoord op Twitter vir @interwebsradio
2. Gaan like Interwebsradio se Facebook page en los jou antwoord op die wall: https://www.facebook.com/Interwebsradio
Die eerste Tweet met die korrekte antwoord wen die eerste copy
Daarna wen 'n random entry op Twitter die tweede copy
Die derde copy sal 'n random entry op Facebook wees.
Die wenners sal op Facebook en Twitter bekend gemaak word deur Interwebsradio.
Mumford & Sons – I will wait






Wen ‘n kas Blink Stefanus bier! Twaalf liter, pappie!
Vandag is daar 'n hele klomp kompetisies hier op Watkykjy om jou in die langnaweek in te vat. Check uit hier teen duik tyd. In die meantime, wen
so bietjie fokken bier, man!
Elke twee weke gee Blink Stefanus 'n kas Blink Stefanus bier weg. Pryswenner bier! Elke botteltjie is 500ml. Al wat jy moet doen, is om vir ons 'n kakpraat storie te spin soos hierdie antie in die video en op YouTube te laai. Stuur vir ons die link voor volgende Donderdag 20:00 en Blink Stefanus sal 'n wenner kies. Let wel dat hierdie kompetisie slegs vir Watkykertjies in Gauteng is want die bier moet deliver word. Blink trust nie couriers wat sy bier gaan opfok nie… Ons sal die wenner se video op Watkykjy gooi en links gooi na die ander entries volgende Vrydag. Laaskeer se wenner het 'n video van 'n brandy oond gemaak. Kakzef!