Category Archives: kompetisie

Hansa iPad kompetisie wenner

Baie geluk aan Hors Prinsloo wat die iPad gewen het wat Hansa weggee op Watkykjy in ons lucky draw. Daar was amper 400 mense wat hulle luck

nuwe hansa bottel

probeer het in die kort tydjie wat ons die kompetisie gerun het. Hors wen ook twee tickets na 'n special VIP partytjie in Joburg wat Donderdagaand plaasvind.

Ons het hom deur sy Youtube account ge-kontak om die goeie nuus met hom te deel.

Daar gaan nog baie exciting kompetisies op Watkykjy wees deur die loop van die jaar, so kyk uit daarvoor en neem deel.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie | Comments closed

Groot prys – Wen ‘n iPad 2 met Hansa en Watkykjy!

Ons het skaars met die nuwe maand begin en ons het al klaar weer 'n vet prys om weg te gee. Exclusively op Watkykjy.ipad 2
Hansa launch 'n nuwe bottel vir hulle bier volgende Donderdag. Die pampier label maak plek vir 'n 330ml vettie met 'n embossed logo op. Dit klink nogal fancy. Smaak mynuwe hansa bottel Vuyo het dik wors verkoop die laaste paar maande. Vir die launch gaan Hansa 'n moerse "projection mapping experience" gooi op 'n gebou in Joburg met prentjies van bier en daar gaan bands ook speel.

Die kompetisie? Check, Hansa gaan vir een van julle gelukkige Watkykertjies 'n iPad2 gee (16GB Wi-Fi met 3G) ter waarde van amper R6000. O ja, en jy score ook sommer kaartjies na hulle VIP launch toe in Joburg.

Al wat jy moet doen is om hierdie geheimsinnige video hieronder op YouTube te check en onder die video (op YouTube, nie Watkykjy nie) te comment as volg:

"Watkykjy en Hansa, sweef my asseblief daai kief iPad! (jou naam)". Jy mag eenkeer per Youtube account comment. Spammers word nie in aanmerking geneem vir inskrywings nie.

Ons gaan die comments dan nommers gee, dit randomize, 'n nommer kies en sodoende die wenner kies. Net comments wat aan die vereistes voldoen soos die voorbeeld hierbo sal in aanmerking geneem word vir die draw. Ons sal die wenner dan deur sy YouTube account kontak om sy details te kry en Hansa sal vir hom sy iPad stuur. Jy moet in SA bly om in te skryf vir die kompetisie en jy moet bo 18 wees.

Die draw vind Maandagaand, 8 Augustus 2011 plaas om 22:00 en die wenner sal Dinsdag 9 Augustus een of ander tyd op Watkykjy bekend gemaak word.

Toe waarvoor wag jy? Vir die fokken Augustus wind? Dit moet seker een van die maklikste kompetsies nog wees om iets befok te wen. Good luck. Go!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie | Tagged | 12 Comments

So wie gaan die Oppikoppi kaartjies wen?

Ons het ons inskrywings ontvang vir die Oppikoppi Unknown Brother kompetisie en dis nou gesluit. Ons los dit nou aan Oppikoppi oor om ons te tune wie die gelukkige wenner is van 'n stel dubbelkaartjies, ter waarde van R1200 vir volgende week se fokken huge festival

Julle sal uitvind wie die wenners is wanneer ons duik, later vandag…

Ons gaan hulle bloot net nommer 1, 2, 3 en 4 noem. Shot vir die ouens wat moeite gedoen het om die Watkykertjies te entertain. Ons sien die wenner by Oppikoppi. Ons skuld jou 'n dop of twee ook…

Geniet dit:

Nommer 1

Nommer 2

Nommer 3

Nommer 4

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie | Tagged | 13 Comments

Wen Tickets na die World Cup Rugby

Hierdie is net 'n reminder:

Dit sal vir ons 'n moerse riem onder die hart wees en 'n stywe broek gee van trots as een van die Watkykertjies die kompetisie kan wen om New Zealand toe gevlieg te word om die World Cup rugby te gaan kyk.

Check in die sidebar hier op Watkykjy (net onder "Die Week se Top 10" hoe om in te skryf.

Hier is twee van die current entries. Ons is seker julle kan die ouens beat. Dis nie so moeilik nie:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie | 6 Comments