Check hom

Steel Panther Cock rock. Wen een van 5 CD’s op Watkykjy.

In Kompetisie deur griffin6 Eiertjies

Julle moenie vergeet van Watkykjy se Steel Panther Cock Rock kompetisie nie. Jy kan een van 5 gelukkige wenners wees van hulle nuwe CD wat pas in Suid Afrika ge-release is. Ons het het al so paar inskrywings, maar jou kans is nog goed om te wen. Entries vir die kompetisie sluit Sondagaand. Check hieso vir meer details. Ons gooi …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSteel Panther Cock rock. Wen een van 5 CD’s op Watkykjy.
Check hom

Wen ‘n kas bier en raak ge-kettie

In Kompetisie deur griffin12 Eiertjies

Penvriend Slyt is so gaaf genoeg om vir Watkykjy ‘n hele kas Lion Lager skenk. Die ou goue blikkies met kezackly dieselfde smaak as donkiejare terug. Ek het so paar weke terug aan ‘n six pack geteug en amper ‘n traan gepik. So hier is die deal – een gelukkige Watkykertjie gaan ‘n kas Lion Lager score, maar soos met …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWen ‘n kas bier en raak ge-kettie