Category Archives: kompetisie

Wen booze met Watkykjy en Jim Beam Red Stag!

More maats,RED STAG BY JIM BEAM

Ons hou nie score nie, maar ons het deur die afgelope jaar seker al amper R30k se stuff weggegee op Watkykjy, so kom ons bliksem nog ‘n R1000 by.

Die vriendelike cherries by Jim Beam Red Stag het ‘n prys ter waarde van R1000 om weg te gee aan ‘n gelukkige Watkykertjie en dit sluit in:

2 x bottles Red Stag black Cherry bourbon
2 x shotglasies sodat jy dit at least met ‘n gabba kan deel
1 x Ice bucket om die booze koud te hou vir tussen shots
1 x bottle pourer (dan kan jy die proppie knak as die seel gebars het)
1 x Red Stag t-shirt

Al wat jy moet doen om ‘n kans te staan is om te score is om hulle Facebook page te like en ‘n Stag-ism te gaan gooi op hulle wall.

Voorbeelde van Stag-isms sal iet soos die volgende wees, maar jy kan dit in Afrikaans ook gooi as jy wil:

•    Follow your instincts not the Herdstraight_shot
•    Competition brings out the best in the Herd
•    Never show up to a party empty hoofed
•    A good watering hole will always get you through a drought

Red Stag sal die wenner aan ons bekend maak Vrydag, 14 Oktober en ons sal die wenner op Watkykjy aankondig Vrydag die 14de Oktober hier teen 12:00 se kant.

Julle kan Red Stag op Twitter ook volg. om te check by watse watergate hulle orals uitlsaan.

Jy moet obviously 18 of ouer wees om saam te speel.

Mag die slimste ram of ooi wen.

stag_and_bubble

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie | 6 Comments

Wenner van die Stella Artois hamper

Baie geluk aan G Van Tonder,  die wenner van die R1000 Stella Artois hamper. Jou prys sal aan jou gestuur word binnerkort.

Hier is die feedback van Stella se mense self oor hoekom hulle hom as wenner gekies het:


Dear Griffin

We have selected the attached photo as the winning photo. Please find below a quote from the brand manager.

“The reason we chose this as the winner is because we feel it captures the essence of Stella Artois. What is says is that ‘looking at it through a glass, the world looks better with Stella”, says Ryan Bayliss-Lane, DGB brand manager for Stella Artois.

Stella 2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie | Comments closed

Die Stella Artois kompetisie entries

Hier is die entries vir die Stella Artois kompetisie. Die mense sal ons binnekort laat weet wie hulle as die wenner kies. Shot vir die ouens wat deelgeneem het. Julle kiekies is pragtig, hoor. Wel, meeste van hulle…

Stella 1

Stella 2

Stella 3

Stella 4

Stella 5

Stella 6

Stella7

Stella8

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie | 16 Comments

Klein baba Kaapstad (o ja en wen ‘n iPad2)

So rukkie terug het 'n soutpiel Watkykertjie gemail gevra of ons nie connections het met mense in hoë geboue nie. Omdat Chopper Charlie en SuperDeluxe3000 meeste van die hoë geboue in Kaapstad besit het ons hom in hulle rigting gepoint.

Die idee was om Kaapstad van soveel as moontlik geboue van bo af te neem en 'n mini Kaapstad video te maak. Dit het op die ou einde fokken goed uitgekom. Meer info na die video asook info oor hoe jy 'n iPad2 kan wen deur net vir die outjie se video te vote.

Mini Cape debuted at the San Fransisco Short Film Festival last weekend and had a great response. It didn't win but at least it got seen by loads of people over there.

It's also been selected as a finalist for Shnit! film festival taking place 5 – 9 October. It's a Swiss based festival with screenings in Switzerland, Germany, Austria, Costa Rica, Singapore and South Africa – www.shnit.org

Sorry for the spam but I need your help and you can win an ipad2:

Go check out the video I made for the recent trip I won to Australia http://vimeo.com/29304114

Then vote for it here – http://www.facebook.com/Kiamotorsworldwide

Your vote enters you into the draw to win an ipad2
Only your first vote counts so don't be tempted to vote for everyone (unless you think they're all good)
Thanks for your help

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | Tagged | 1 Comment