Check hom

So you fink you can rap? Kompetisie begin nou. Go!

In Kompetisie deur griffin15 Eiertjies

Ons het julle so rukkie terug getune dat ons ‘n kompetisie gaan launch waar jy moet rap oor ‘n beat wat ons aanmekaar geslaan het. Daai kompetisie begin vandag en jy kan poescool pryse wen. Jy het tyd tot en met Vrydag 22 Julie 13:00 om jou song in te stuur. Soos ons entries inkry, sal ons dit op Watkykjy …

Deel met jou tjommies!

    griffinSo you fink you can rap? Kompetisie begin nou. Go!
    Check hom

    King of The Braai – wenner

    In Kompetisie deur griffin19 Eiertjies

    Braaiboy het sy mind opgemaak en vir ons die voglende gestuur: Ek dink die dudes in die “geel golf” foto moet wen. Waar om te begin? Hierdie een is vol zef: – 'n opgepimpde golf – ek's seker die sound en wiele is meer as die res van die kar werd – scooter, want niks kry die chicks so nat …

    Deel met jou tjommies!

      griffinKing of The Braai – wenner
      Check hom

      So you fink you can rap?

      In Kompetisie deur griffin10 Eiertjies

      Ons het bietjie besluit om julle creativity te toets. Just for the fuck of it… Ons gaan julle vir 'n week of 3 lank kans gee om met 'n befokte rap song op te kom. Moenie worry nie, ons gee vir jou die gereedskap. Griff het 'n basic next level beat uit snot en bessies gebou wat jy moet gebruik …

      Deel met jou tjommies!

        griffinSo you fink you can rap?
        Check hom

        Al die Braaiboy entries in een plek

        In Kompetisie deur griffin9 Eiertjies

        Hier is al die Braaiboy entries vir die King Of The Braai hamper kompetisie nou mooi in een plek gegooi. Braaiboy gaan oor die naweek met 'n tjoppie en 'n worsie voor sy PC computer sit en staar na julle foto's en vir ons 'n wenner kies. Ons sal die wenner Maandag bekend maak en die prys sal aan hom …

        Deel met jou tjommies!

          griffinAl die Braaiboy entries in een plek