Ons gee weer stuff weg hieso op Watkykjy. Hierdie keer is dit free entrance vir jou en jou maatjie om Die Antwoord te gaan speck by die Alexander Theatre in Joburg, Saterdag 27 Februarie. Total waarde is 300 skille. Dis tien teen een die laaste keer dat jy hulle live kan kokkenodge in die Gauteng Flats virre lang tyd voor hulle vertrek na die overseas vir hulle poesgroot world tour en meer zak maak as Julius Melma se tenders.
Hoe wen jy? Kom sit nader, ek gaan nie fokken skree nie:
Jy maak uit van al ninja se tjaps, huh? (dis tatoos, jou naai). Nou die wenner is die ou wat die mooiste tatoos soos Ninja s'n op sy borskas sit met 'n koki pen en vir ons e-mail. Ninja sit mos elke aand vir 6 ure lank en teken die tatoos orals op homself met 'n koki pen en dan maak hy sy fairy tatoo op sy arm toe met base. Nou moet jy dit ook doen as jy wil wen.
Jy het tot Vrydag lunchtyd (12:00) om in te skryf (26 Feb). Die wenner se foto sal op Watkykjy gesit word en ons sit 'n swart blokkie of 'n pienk piel oor jou gesig as jy verkies dat die mense nie jou bakkies moet sien op die interwebs nie.
As niemand inskryf nie is daar bloot nie 'n wenner nie, en ons correspond nie met mense om name op die guest list te sit nie, jou fokken kansvattertjie. Alles hier is pretty much duidelik.
Hierso is 'n voorbeeld van 'n mannetjie in die overseas (dink ons). Die ou lyk bietjie weird, wat wou met die baardjie en die skewe bek en alles.

Wen twee autographed Jack Parow CDs. Once!
Hoezit maats,
Jack Parow se nuwe CD is gelaunch en dit is… hoe tune mens op skool nou weer? Dis… fokken bewouk. Die production is fokken slick. Die cover is mal en vou 4 keer oop soos 'n lang piel. Elkeen van die dertien tunes is kak lekker.
In short – die wag was die fokken moeite werd. Alles is heavy mooi afgerond.
Luister gou na so paar clips van die album af, dan praat ons oor hoe jy een van twee CDs kan score:
Dans Dans Dans
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Farmhouse Brekvis

Feite

Hier's hy nou

Parow to Paarl

Ricky Louw

Tussen Stasies

Word Wakker

So hoe kan jy een van twee befokte autographed Jack Parow CDs wen? Kyk gou eers die lekker video, dan vertel ons jou hoe om te wen:
Raait, so hieso is wat jy doen om 'n kans te staan om 'n CD te wen: