Griff en Chopper is gevra om James Hetfield van Metallica te interview die aand van hulle Kaapstad concert, so as jy enige vragies op die hart het vir Oom James, pop hulle hieronder in die comments. Dis obviously vir die Metallica fans onder julle, so moenie fokken simpel raak nie. POESKLAP.
Jy het nog tyd tot volgende Vrydag om in te skryf. Al die details is hierso.
In die meantime, kom ons kyk gou na nog voorbeelde van entries:





Metallica kompetisie sluit hierdie Vrydag!
Soek jy double tickets na Metallica se shows in Joburg of Kaapstad? Soek jy twee Metallica Blu-Rays of DVD saam met jou double tickets? Jy het kans tot Vrydag. Details hierso.
Check hierdie spiff entry: