Category Archives: kompetisie

Die Antwoord kompetisie wenner vir Saterdag se gig

Baie geluk aan hierie bra (foto hieronder)  wat vir hom en sy tjommie free entrance ge-score het om more aand Die Antwoord te gaan check by die Alexander Theatre in Braamfontein.

Die Antwoord jol vanaand ook 'n gig daaso. Hieso is die details.

Goeie werk, my ou.

wennertjie

Ook gefile in Die Antwoord, Spec-takel | 3 Comments

Score free entrance vir 2: Die Antwoord 27 Feb in Joburg

Ons gee weer stuff weg hieso op Watkykjy. Hierdie keer is dit free entrance vir jou en jou maatjie om Die Antwoord te gaan speck by die Alexander Theatre in Joburg, Saterdag 27 Februarie. Total waarde is 300 skille. Dis tien teen een die laaste keer dat jy hulle live kan kokkenodge in die Gauteng  Flats virre lang tyd voor hulle vertrek na die overseas vir hulle poesgroot world tour en meer zak maak as Julius Melma se tenders.

Hoe wen jy? Kom sit nader, ek gaan nie fokken skree nie:

Jy maak uit van al ninja se tjaps, huh? (dis tatoos, jou naai). Nou die wenner is die ou wat die mooiste tatoos soos Ninja s'n op sy borskas sit met 'n koki pen en vir ons e-mail. Ninja sit mos elke aand vir 6 ure lank en teken die tatoos orals op homself met 'n koki pen en dan maak hy sy fairy tatoo op sy arm toe met base. Nou moet jy dit ook doen as jy wil wen.

Jy het tot Vrydag lunchtyd (12:00)  om in te skryf (26 Feb). Die wenner se foto sal op Watkykjy gesit word en ons sit 'n swart blokkie of 'n pienk piel oor jou gesig as jy verkies dat die mense nie jou bakkies moet sien op die interwebs nie.

As niemand inskryf nie is daar bloot nie 'n wenner nie, en ons correspond nie met mense om name op die guest list te sit nie, jou fokken kansvattertjie. Alles hier is pretty much duidelik.

Hierso is 'n voorbeeld van 'n mannetjie in die overseas (dink ons). Die ou lyk bietjie weird, wat wou met die baardjie en die skewe bek en alles.

tats

Ook gefile in Die Antwoord | Tagged | 8 Comments

En die Ramfest kompetisie wenner is…

Hierie bra het twee tickets vir Ramfest in Joburg gewen. Geluk my blaar.

Dit was mos nou nie fokken moeilik nie of hoe? Ons begin so teen lunchtyd nogge kompetisie run hier op Watkykjy. Die wenner en 'n tjommie sal op die guest list gesit word vir Die Antwoord se gig by die Alexander theatre in Joburg. Meer details so net na twaalf as jy jou toebas hier kom sit en vreet.

comp-entry

Ook gefile in Spec-takel | Tagged | 2 Comments

Score tickets vir Joburg se Ramfest op Watkykjy

Julle het nog tot more tyd …

Hello my blare,GORILLA STICKER

Ramfest het my getune hulle het vir my en my goose free tickets vir Ramfest in Joburg by Emmarentia Dam vir 6 Maart, toe tune ek hulle: "Hang on, wat van 'n gelukkige Watkykertjie of twee? Is hulle nou maar net chopped giblets of hoenerkak? Dis mos heavy unfair!"

Hulle was gaaf genoeg om vir Watkykjy nog 'n double ticket set te gee om vir een van julle marabsies weg te gee. So jy en jou sker of tjommie of gatgabba (hey, dis moderne tye) staan 'n kans om 'n double ticket te wen. As jy klaar aan't suipe is en jy nie mooi kop nie – Jy kry twee tickets. Een vir jou en een vir die persoon wat jy kan afpers met koffie maak, bed opmaak, stofsuig, handverligting, kopkoue, mannetjie in die boot vind, buikduike en dis meer.

Hoe werk hierie vibe?

  • Skryf op jou pens/tiete/boude/bene/voorkop met lipstick / kokipen / marmite / lipo sucked vet "WATKYKJ?" of "STUUR MY FOKKEN RAMFEST TOE!".
  • Neem 'n foto en mail dit vir ons – griffin {at] watkykjy [punt} co {dot} za
  • Daar is een wenner wat twee kaartjies wen ter waarde van 300 skille (R300 vir mense wat neuse in die lug rondloop).
  • Die mees kreatiefste fokkertjie se foto wen.
  • Jy het tot Dinsdagaand die 23ste Februarie om in te skryf en die wenner se foto sal Woensdag die 24ste op Watkykjy pryk.
  • Die wenner hoef nie sy gesig op die foto te sit nie, of ons sal dit uit Photoshop as jy dit nie op die interweb soek nie.
  • Ons sal ook nie jou regte naam post as jy dit nie wil plaas nie, maar die wennner moet sy naam en ID nommer vir my tune sodat hulle hom kan verify by die hek. Jy wil nie lat een of ander vlak moer jou kaartjies zik nie.
  • Die wenner moet obvisouly sy ID of driver's license wys by die gig daai dag, anders gaan hulle nie fokken weet jy is hy nie en vir jou 'n toffie druk.

OK, alles is pretty much fokken self-spoke (soos vrind Ninja se tjappies).

Hieso is die details vir Ramfest. Sommer met kiekies en alles:

RAMFEST JOHANNESBURG:

SATERDAG 6 MAART by EMMARENTIA DAM.
 
RAMfest is proud to present it`s very first one day Festival at Emmerentia Dam.

Put your boots on and make sure to join us for a  celebration of top SA Rock Talent, as well as a chance to see an exclusive SA performance by Pendulum (DJ set) & Verse  from Australia and UK.

The line up:  Pendulum (Djset) & Verse, aKING, BOO!, The Narrow, Lark, Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Isochronous, Wrestlerish and The Sick Leaves.

Stalls, arts and crafts market and water sports, this is one Saturday of the year not to be missed.

Available from Computicket nationwide. Hanno The Narrow

R100 – presales

R150 -00 at the gate.

Die hekke maak 12h00 oop.

Meer info op hulle website: www.ramfest.co.za

LARK

jack1

 

Gefile in kompetisie | 9 Comments
Afrigator