Check hom

Moord in Ixia Straat

In Komix deur griffinRek jou bek

Die eerste Bal-Oog en Brommel graphic novel is oppad! Bal-oog Belisitiek en Brommel Bos is beste vriende wat grootword in Milnerton, Kaapstad. Bal-Oog is dolverlief op Anja, maar sy het ‘n boyfriend – die rugbyheld, Kobus Burger. Toe Kobus verdwyn besluit Bal-Oog en Brommel om ondersoek in te stel en word gou verstrengel in die skadu-wêreld van Milnerton se skurke. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoord in Ixia Straat
Check hom

A Clockwork Zombie

In Komix deur griffin1 Eiertjies

Hierdie sal ‘n moerse lekker Afrikaanse version van A Clockwork Orange maak… Hierdie post is 6 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 296,407 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinA Clockwork Zombie
Check hom

Punk in Plakkies. ‘n Reminder.

In Komix deur griffinRek jou bek

Net ‘n reminder vir die show wat julle vanaand by Asbos Teater kan kyk en volgende week by die Centurion Teater. Click oppie pic vir details… Hierdie post is 22 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 296,407 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPunk in Plakkies. ‘n Reminder.
Check hom

Adele. Hello. Koebaai.

In Komix deur griffin1 Eiertjies

Adele se nuwe tune, Hello het YouTube records gebreek. Blykbaar is die lyrics ook baie soortgelyk aan Tom Waits se song, Martha uit 1973 uit. Het ou vettie by oom Tom gesteel? Wat skiem jy? Hierdie post is 17 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 296,407 post views in totaal sedert 1 November, 2019. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAdele. Hello. Koebaai.