Check hom

Post Pop Depression – Iggy Pop

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Iggy pop het ‘n poesharde lewe gehad. No thanks to his own undoing. Die bra is probably onder die 20 mees drugged-out rock stars ooit, maar dit lyk of hy weer sy pad gevind het. Hierdie trailer -vir ‘n doccie lyk fokken interesting en dit smaak my dit gaan dalk sy nuwe album, Post Pop Depression ook cover. Dis sy sewentiende …

griffinPost Pop Depression – Iggy Pop
Check hom

Jack Parow – Thunderbolts & Lightning Ft Simon

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

In Januarie vanjaar, het Jack Parow sy EP, From Parow with Love, vrygestel. Hierdie EP bevat samewerkings met tjommies wat hy gemaak het tydens sy toer na België en Holland. Dit bevat ook ‘n tikkie Suid-Afrikaanse geur in die vorm van Zolani Mahola van Freshlyground op die liedjie vir die 2016 SAMA genomineerde musiekvideo, Army of One. Die animated musiekvideo vir …

griffinJack Parow – Thunderbolts & Lightning Ft Simon
Check hom

Splinternuwe Albert Frost music video – Tonight vanaf sy nuwe album, The Wake Up

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Albert Frost het sopas (soos in vandag) sy splinternuwe studio album, The Wake Up release. Ons luister hierdie outjie nou al ‘n week of twee lank pap en dis probably ‘n game changer vir die bra. Die album is netjies aanmekaargesit, maar ons sal binne die volgende paar weke die album in bietjie meer detail review en unpack. As ‘n treat, …

griffinSplinternuwe Albert Frost music video – Tonight vanaf sy nuwe album, The Wake Up
Check hom

Wat skiem jy van Dustland Express?

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Die ouens van Dustland Express het vir ons hulle video aangestuur – The Poetic Injustice Of Rats. Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie blare van Kaapstad af is nie, maar maybe het jy al van hulle gehoor? Hulle tune hulle genre is Experimental Rock en ons tel so hier en daar bietjie Muse en miskien so bietjie Queen …

griffinWat skiem jy van Dustland Express?