Check hom

Wat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.

In Die Antwoord, Kief musiek deur griffin3 Eiertjies

Moerse thanks aan Heindrich wat op hierdie kak afgekom het en vir ons aangestuur het. ‘n Metal cover van Die Antwoord se Fatty Boom Boom. Alliepad uit Norway uit deur ‘n bra genaamd Leo en dit klink befok! Norwegians is maar fokken weirdos, maar hulle smaak hulle metal amper so baie as wat ons biltong smaak. Hy tune op sy YouTube …

Deel met jou tjommies!

    griffinWat klink beter as Die Antwoord se Fatty Boom Boom? ‘n Metal cover daarvan.
    Check hom

    Retrofest 4 het gekook!

    In Kief musiek deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

    Deur Big H. Ons was so twee naweke terug by Nirox Park, een van ons gunsteling venues in Gauteng, om die vierde Retrofest wat daar gehou was uit te check. As jy nog nie by Nirox Park was nie moet jy ‘n plan maak om dit te sien, want alles daar is next level. Ja my ou, absoluut alles. Die …

    Deel met jou tjommies!

      Watkykertjie bydraeRetrofest 4 het gekook!
      Check hom

      Die storie van ‘n legendary new year’s party.

      In Kief musiek deur griffinRek jou bek

      Diep weggesteek tussen die duine van Vleesbaai en Fransmanshoek se natuurreservaat sit die vier Hanekom-broers se private vakansie-eiendom en bewarea, genaamd Zeegunst. Vir die afgelope 8 jaar speel Zeegunst gasheer vir een van die mees legendary, top secret new year’s parties waar die kiefste rock- en blues-musos  van Suid-Afrika optree – en hier is die kicker: jy is nie fokken uitgenooi …

      Deel met jou tjommies!

        griffinDie storie van ‘n legendary new year’s party.
        Check hom

        So bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.

        In Kief musiek deur griffinRek jou bek

        Johannesburg-gebasseerde groove rock masjien, Deity’s Muse het hulle nuwe single, Satellites, sopas realease. Dit kom van hulle  Indiegogo funded album, Convergence af. Gaan check gerus hulle volgende twee gigs uit by Rumours en Sundowners: 7 November 2015: Rumours Lounge, Weltevreden Park 13 November 2015: Sundowners, Alberton Check ook al hulle social what-whats uit nadat jy die video ge-speck het. Website: www.deitysmuse.com Twitter: https://twitter.com/deitysmuse …

        Deel met jou tjommies!

          griffinSo bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.