Check hom

Jack Parow – Kattenkwaad met De Kraaien

In jack parow, Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ons tjommie, Jack Parow het nogal ‘n kakhuis vol fans in Nederland en België, veral na sy twee sold out toere in 2014 en ‘n super suksesvolle somertoer in 2015. Dit was tydens hierdie gereelde besoeke wat Jack Parow vriende gemaak het met eendersdenkende Hollandse kunstenaars en om saam musiek te begin maak was soortvan ‘n given.  Met sy Europese …

Deel met jou tjommies!

    griffinJack Parow – Kattenkwaad met De Kraaien
    Check hom

    Megadeth release hul 15de studio album, Dystopia!

    In Kief musiek deur griffinRek jou bek

    Thrash metal genre moegoes en pioniers, Megadeth skop 2016 sommer hard af met die release van hulle vyftiende studio album, Dystopia en hy more release (Vrydag, 22 Januarie)! Onder leiding van die band se grootbaas en vocalist, Dave Mustaine het die manne die album in Nashville, Tennessee record (normaalweg die geboortegrond van Amerika se top country vibes). Die bra wat …

    Deel met jou tjommies!

      griffinMegadeth release hul 15de studio album, Dystopia!
      Check hom

      Lindemann – Fish On (‘n music video vol wilde tiete)

      In Kief musiek deur griffinRek jou bek

      Lindemann is ‘n moerse mal side project tussen Till Lindemann van Rammstein en Peter Tägtgren van die Sweedse death metal band, Hypocrisy. Hulle het mekaar in ‘n pub in Stockholm ontmoet toe die brasse van Clawfinger hulle aan mekaar voorgestel het. Die ouens het eventually in 2013 rond besluit om so paar tunes saam te doen maar het nooit geskiem …

      Deel met jou tjommies!

        griffinLindemann – Fish On (‘n music video vol wilde tiete)
        Check hom

        Van Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune

        In Kief musiek deur griffinRek jou bek

        Van Coke Kartel het nuwe lewe in Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band se iconic tune, Energie geblaas op hul nuwe LP/EP met dieselfde naam. Die keuse om hierdie song te record is ‘n persoonlike saak vir Van Coke Kartel. Francois van Coke reken dat die enigste Afrikaanse musiek waarna hulle geluister het toe hulle nog klein snotkoppe was,  Johannes Kerkorrel en Koos Kombuis …

        Deel met jou tjommies!

          griffinVan Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune