Check hom

Splinternuwe Albert Frost music video – Tonight vanaf sy nuwe album, The Wake Up

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Albert Frost het sopas (soos in vandag) sy splinternuwe studio album, The Wake Up release. Ons luister hierdie outjie nou al ‘n week of twee lank pap en dis probably ‘n game changer vir die bra. Die album is netjies aanmekaargesit, maar ons sal binne die volgende paar weke die album in bietjie meer detail review en unpack. As ‘n treat, …

Deel met jou tjommies!

    griffinSplinternuwe Albert Frost music video – Tonight vanaf sy nuwe album, The Wake Up
    Check hom

    Wat skiem jy van Dustland Express?

    In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

    Die ouens van Dustland Express het vir ons hulle video aangestuur – The Poetic Injustice Of Rats. Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie blare van Kaapstad af is nie, maar maybe het jy al van hulle gehoor? Hulle tune hulle genre is Experimental Rock en ons tel so hier en daar bietjie Muse en miskien so bietjie Queen …

    Deel met jou tjommies!

      griffinWat skiem jy van Dustland Express?
      Check hom

      Lus vir ‘n halfuur se Icelandic tunes? Kry vir jou so bietjie Vök

      In Kief musiek deur griffinRek jou bek

      Vök perform so bietjie live by die Kex Hostel in Reykjavik. Ons weet nie wie de Vök hulle is nie, maar dit gee ons weereens die geleentheid om jou te tune dat mens fok met fokken F spel. Dis nie vok of fokin of vokkin nie. Dis fokken fok. Mooi. Gaan aan met jou werk sodat jy kan geld spaar …

      Deel met jou tjommies!

        griffinLus vir ‘n halfuur se Icelandic tunes? Kry vir jou so bietjie Vök
        Check hom

        Thunder Cucumber – William Welfare

        In Kief musiek deur griffinRek jou bek

        Thunder Cucumber is ons tjommie, William Welfare (hy’t mos nou gaan staan en Engels word so ruk terug) se vierdie music video vanaf sy album, Shunt, wat ook deesdae beskikbaar is op vinyl (http://www.vhmusic.co.za). Ons sit al so rukkie met hierdie outjie en het net heeltemal fokken vergeet om dit met julle te deel. Dis nogal lekker. Checkityt! Deel met …

        Deel met jou tjommies!

          griffinThunder Cucumber – William Welfare