Check hom

November Rain

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Smaak my dit reen vandag omtrent oor die hele Suid-Afrika. Hieso is vir julle ‘n lekker tune: November Rain van Guns ‘n Roses. Ek het maar net Slash se solo hieso gegooi wat die jirre weet daai tune is fokken lank en meeste van julle sit seker met end-of-the-month Salty Cracks bandwidth. Ek dink die tune het hier in 1991 …

griffinNovember Rain