Check hom

Die Springbok Nude Girls doccie gaan fokken ass kick!

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Uiteindelik het iemand dit goed gedink om ‘n doccie te maak oor The Springbok Nude Girls, een van SA se grootste rock bands. Fokkit, hierdie lyk of dit kiefpiele gaan wees. Dit gaan dik memories terugbring. Kan jy onthou waar jy hulle die eerste keer live gesien het? Vir ons gomgatte was dit in McCoy’s in Snortoria. Fokken goeie tye. …

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Springbok Nude Girls doccie gaan fokken ass kick!
    Check hom

    Taxi Violence trek heavy Carte Blanche op ons

    In Kief musiek deur griffinRek jou bek

    Terug in 2014 het Taxi Violence hulle tiende verjaardag gevier deur hulle vyfde studio album, Tenfold uit te bring. Dit het in 2015 ‘n SAMA nomination gescore in die ‘Best Rock Album’ kategorie en sedert die album se launch het hulle music videos uitgebring vir Beaten by the Gun en Lazy Day. Die ouens is nou weer terug met nog ‘n video …

    Deel met jou tjommies!

      griffinTaxi Violence trek heavy Carte Blanche op ons
      Check hom

      Gerald Clark het alles verkoop en travel Suid-Afrika plat

      In Kief musiek, Travel deur griffinRek jou bek

      Gerald Clark se album is nou al ‘n hele rukkie lank uit maar die man het sedertdien glad nie rondgesit nie. Eerder rond getravel deur SA en hy is steeds besig daarmee. Fokken rooimiere deluxe. Sy album, Afroboer & The Golden Goose het verlede jaar in November die rakke geslaan  (lees sommer Rolbees se review hierso as jy nog nie het …

      Deel met jou tjommies!

        griffinGerald Clark het alles verkoop en travel Suid-Afrika plat
        Check hom

        Post Pop Depression – Iggy Pop

        In Kief musiek deur griffinRek jou bek

        Iggy pop het ‘n poesharde lewe gehad. No thanks to his own undoing. Die bra is probably onder die 20 mees drugged-out rock stars ooit, maar dit lyk of hy weer sy pad gevind het. Hierdie trailer -vir ‘n doccie lyk fokken interesting en dit smaak my dit gaan dalk sy nuwe album, Post Pop Depression ook cover. Dis sy sewentiende …

        Deel met jou tjommies!

          griffinPost Pop Depression – Iggy Pop