Check hom

Dokte & DJ Azhul – Die Spreekkaame Miekstyp

In Kief musiek deur griffin10 Eiertjies

Ons try so nou en dan om vir die Watkykertjies free kak te score… So rukkie terug het 'n bra met die naam van Dokte vir ons hierie album gestuur en getune dat hier 'n free 16 track Afrikaanse hip-hop mixtape is. Dokte is die bra wat so paar jaar terug Kallitz ge-produce het en DJ Azhul (een van die …

Deel met jou tjommies!

    griffinDokte & DJ Azhul – Die Spreekkaame Miekstyp
    Check hom

    Liewe Zuma en Malema. Hierie tune is vir julle…

    In Kief musiek deur griffin6 Eiertjies

    As ons geliefde regering hierdie video sien, gaan hulle eers dwarsdeur hulle Armani broeke kak en dan onmiddelik ‘n Intwerweb Tribunal stig om die internet te police omdat hulle nie van social comment vibes uitmaak nie. Thys Nywerheid het nogal ‘n goeie job gedoen met die tune. Ons weet nie of hulle dieselfde outjies is wat die video gemaak het …

    Deel met jou tjommies!

      griffinLiewe Zuma en Malema. Hierie tune is vir julle…
      Check hom

      World Cup finals. Game on, bitches!

      In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

      Al is die finals op ‘n Sondag hierdie naweek, is daar geen rede om nie “bier en tieten” te geniet nie. Of as jy ‘n chick is, “wijn en piemels”. Smaak my Zef-Afrika het  baie meer in gemeen met Zolland as wat ons gedink het. Bier en tieten, en hulle voorliefde vir super tos techno. O ja, en die gooses …

      Deel met jou tjommies!

        griffinWorld Cup finals. Game on, bitches!