Check hom

South African Metal Music Awards- Raptorbaby vat sommer twee

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Die South African Metal Music Awards is so twee weke terug in Joburg gehou by die nuwe Rumours Rock City in Cresta. Daar was 13 categories vir onder andere beste video, beste single, beste newcomer, beste live act, beste event en dan ‘n wenkategorie elk vir beste van so paar sub-genres van metal. OK, daar is eintlik 14 categories maar …

griffinSouth African Metal Music Awards- Raptorbaby vat sommer twee
Check hom

‘n Projek met goeie vibrasies deur Peach van Pletzen & Makkie Auriacombe

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

In hierdie tye van onrus, is dit Van Pletzen se missie om die wêreld ‘n beter plek te maak deur hul lekker vibes te versprei en om jou ‘n baie, baie goeie tyd te wys.  Hulle neem hulself nie te ernstig op nie en glo dat jy ook nie moet nie. VAN PLETZEN is ‘n prettige nuwe Afrikaanse projek deur Peach …

griffin‘n Projek met goeie vibrasies deur Peach van Pletzen & Makkie Auriacombe
Check hom

Selfmedikasie – Fokofpolisiekar se splinternuwe crowd-funded album en ‘n free show in Gauteng

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Die komende naweek kom Fokofpolisiekar hul belofte vir ‘n free show na aan hul Gautengse fans. In die meantime is die ouens nog dik besig in die studio om hul derde vollengte album te record wat (as ons nou reg onthou) iewers in Oktober release word, maar kom ons kom tot die punt – die nuwe album se naam is Selfmedikasie.  Wynand …

griffinSelfmedikasie – Fokofpolisiekar se splinternuwe crowd-funded album en ‘n free show in Gauteng