Check hom

Lost & Found – The End Of The Bar (official music video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Min of meer ‘n jaar gelede het Rolbees julle vertel van ‘n nuwe band, Lost & Found wat deur Jason Oosthuizen (Van Coke Kartel) en Glen Hodgson (The Parlotones) in die lewe geroep is. Die duo se eerste self-titled album is nou presies ‘n jaar oud en die ouens is besig om aan ‘n nuwe EP te werk vir 2017. …

Deel met jou tjommies!

    griffinLost & Found – The End Of The Bar (official music video)
    Check hom

    Kry so bietjie metal vir jou ore met ‘n lekker Raptorbaby tune

    In Kief musiek deur griffinRek jou bek

    Rolbees het julle hier in November rond van die Pretoria metalband, Raptorbaby vertel. Hulle nuwe album, Citadel is befok lekker en hulle het vandag ‘n play through video release vir een van hulle tracks, The Plague. ‘n Play trough video is basically ‘n effens afgewaterde version van ‘n music video wanneer jy graag jou tunes op YouTube wil sit vir …

    Deel met jou tjommies!

      griffinKry so bietjie metal vir jou ore met ‘n lekker Raptorbaby tune
      Check hom

      Atlas, Rise! Metallica se nuutste tune is hier!

      In Kief musiek deur griffinRek jou bek

      Metallica se nuutste tune is gister bekendgestel aan die aarbol. Atlas, Rise!  is die derde song wat die metal-ooms vanaf hulle nuutste album, Hardwired… To Self-destruct vrygestel het en net soos met Moth Into Flame en Hardwired is ons dik tevrede met die offering sover. Keeping it old school all the way! Met drie uit drie uit die twaalf nuwe songs wat sover …

      Deel met jou tjommies!

        griffinAtlas, Rise! Metallica se nuutste tune is hier!
        Check hom

        Ontmoet ‘n befokte progressive metal band uit Pretoria – Raptorbaby

        In Kief musiek deur griffinRek jou bek

        Raptorbaby is ‘n kaklekker 5-piece bierdrinkende progressive metal band, straight uit Snor City. Hulle het in 2012 ‘n self produced EP die lig laat sien maar dis nou uiteindelik tyd vir ‘n volwaardige volle album. Ongeveer ‘n jaar of so terug het die ouens begin werk op pre-production aan hulle album, Citadel wat volgende Donderdag (6 Oktober) release gaan word. …

        Deel met jou tjommies!

          griffinOntmoet ‘n befokte progressive metal band uit Pretoria – Raptorbaby