Het Weezer die heel eerste viral music video ooit gemaak?

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Weezer het al meer as 9mil albums in Amerika verkoop en amper 18mil wêreldwyd sedert hulle ontstaan in 1992. Hulle eerste self-titled album het in 1994 uitgekom en alhoewel die band deur so paar line-up changes gegaan het, is hulle nogsteeds sterk aan die gang vandag. Hulle tweede track, Buddy Holly vanaf hulle debut album het ‘n music video gekry …

griffinHet Weezer die heel eerste viral music video ooit gemaak?
Check hom

Dookoom – A Gangster Called Big Times

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

So rukkie terug het Dookoom sy nuwe EP, A Gangster Called Big Times, vir my gestuur wat die 15de Oktober release word deur IOT Records, ‘n Franse record label. Dis twee weke van vandag af en ek is kak excited vir die gangster. Ek het die album oopgemaak op die klein verkakte admin laptop en so 10 sekondes by myself …

griffinDookoom – A Gangster Called Big Times
Check hom

Bittereinder! Nuwe album! Nuwe video! Nuwe toer!

In Kief musiek deur griffin4 Eiertjies

Bittereinder se nuwe music video vir “Skerm” is sopas uitgepomp op die interwebsmasjien.  Dit handel oor hoe ons almal ons lewens agter skerms lei. Moerse fokken diep vibes. Diep seuns met dik beats. Jy kan ook Bittereinder se nuwe album pre-order op iTunes. Click net op die prentjie, hoor. En heel onder is ‘n flyer met al hulle toerdatums. Ons …

griffinBittereinder! Nuwe album! Nuwe video! Nuwe toer!