Check hom

Jack Parow en Francois van Coke op een stage.

In Kief musiek deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H Wat is beter as ‘n Francois van Coke gig? Of ‘n Jack Parow gig? Jy sit albei van hulle saam op één verhoog, natuurlik! En dan sit jy twee van die beste kitaarspelers in die land, Jedd Kossew en Loki Rothman,  saam met hulle op dieselfde verhoog. En dan laat jy hulle ál hulle bekende songs sing. …

Watkykertjie bydraeJack Parow en Francois van Coke op een stage.
Check hom

Gunshot Blue maak kaklekker musiek

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Gunshot Blue is ‘n splinternuwe band wat bestaan uit twee brasse – Pepi Dimevski op kitaar en Frans Borman op vocals (die dude van Jetblack Camaro). Hulle eerste single is  “Rocky Road” en is vanaf hulle debut EP, “12396km.” Ons is van mening dat hierdie ouens ‘n moerse lekker gig sal kan gooi saam met Coelecanth (André Kriel, Gareth Wilson …

griffinGunshot Blue maak kaklekker musiek
Check hom

Larney jou poes – Dookoom maak mense se hartjies seer.

In Kief musiek deur griffin10 Eiertjies

Steve blaas rooi balonne op en sing die stem wherever hy kans kry om kak te stir. Sunette maak haar eie syfers op oor plaasmoord victims en laat mense aapkap gaan op haar Facebook page. Bok Van Blerk gaan haal hom daar by die boereoorlog met De La Rey en oogklap-Afrikaners misenterpreteer die tune en waai die ou vlag dat …

griffinLarney jou poes – Dookoom maak mense se hartjies seer.