Check hom

Kill City Blues Coalition – The Flying Sex Snakes

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

The Coalition is ‘n maandelikse collab tussen local SA musos uit die rock, metal, grunge, blues en whatever genres wat bymekaar kom om saam ‘n nuwe tune te skryf en for free beskikbaar te stel vir almal om te download. Die collab volg ook ‘n documentary video style. Julle is seker nou al gewoon aan ou Chopper en The Image …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKill City Blues Coalition – The Flying Sex Snakes
Check hom

Donovan Borne – Woad Hill

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Donovan Borne het nog ‘n nuwe tune uit waarvoor ons ‘n klein video aanmekaargesit het. Dis ook vandag die bra se verjaarsdag. Check sy Facbeook page uit as jy die tune like. Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 72,851 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDonovan Borne – Woad Hill
Check hom

Rest in peace, Flabba.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Nkululeko Habedi, beter bekend as Flabba van Skwatta Kamp is vanoggend deur sy girlfriend in Alexandra vermoor. Spekulasie en omstandighede tersyde gestel, is SA ontneem van ‘n groot talent. Twee van hulle albums wat veral uitstaan is Mkhukhu Funkshen en Washumkhukhu. Gaan soek dit op, veral “Van Tuka” (track 13 op Washumkhukhu). Dis befok. Hierso is Umoya (ook ‘n befokte …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRest in peace, Flabba.
Check hom

The Drift – Hunted

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

The Drift is ‘n metal band en tjommies van Watkykjy wat graag hulle nuwe tune met almal wil deel. Hulle het ook die afgelope naweek hulle music video vir dieselfde tune gaan film by Carfax en ons sal dit met al die Watkertjies deel sodra hulle klaar ge-edit het aan die outjie. Laat Marc van The Drift maar self hulle …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThe Drift – Hunted