Check hom

Richard Brokensha – Here I Go Again

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Richard Brokensha (ISO) was onlangs in Nederland gewees met so paar sold out shows en het toe sommer terwyl hy daar was, ‘n music video laat skiet vir sy nuwe tune, Here I Go Again. Die outjie is aanmekaargesit deur Suid-Afrikaanse director, Brett de Vos en feature twee Italiaanse dansers, Paola Ghidini en Renzo Popolizio. Met eerste oogopslag het ek geskiem die …

griffinRichard Brokensha – Here I Go Again
Check hom

Imagine Dragons cover Ben E. King se “Stand By My” en dis befok lekker.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Die musiekwêreld het aan die begin van hierdie maand twee konings verloor: B.B. King en Ben E. King. En dit sommer twee weke uit mekaar uit.  Die ouens van Imagine Dragons het by nou so twee dae terug by die Billboard Music Awards ‘n befokte cover gedoen van Ben E. King se “Stand By Me”, heel moontlik die beste tune …

griffinImagine Dragons cover Ben E. King se “Stand By My” en dis befok lekker.
Check hom

Kill City Blues Coalition – The Flying Sex Snakes

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

The Coalition is ‘n maandelikse collab tussen local SA musos uit die rock, metal, grunge, blues en whatever genres wat bymekaar kom om saam ‘n nuwe tune te skryf en for free beskikbaar te stel vir almal om te download. Die collab volg ook ‘n documentary video style. Julle is seker nou al gewoon aan ou Chopper en The Image …

griffinKill City Blues Coalition – The Flying Sex Snakes
Check hom

Donovan Borne – Woad Hill

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Donovan Borne het nog ‘n nuwe tune uit waarvoor ons ‘n klein video aanmekaargesit het. Dis ook vandag die bra se verjaarsdag. Check sy Facbeook page uit as jy die tune like.

griffinDonovan Borne – Woad Hill