Category Archives: Kief musiek

World Cup finals. Game on, bitches!

Al is die finals op 'n Sondag hierdie naweek, is daar geen rede om nie "bier en tieten" te geniet nie. Of as jy 'n chick is, "wijn en piemels". Smaak my Zef-Afrika het  baie meer in gemeen met Zolland as wat ons gedink het. Bier en tieten, en hulle voorliefde vir super tos techno. O ja, en die gooses wat die wijn en piemels so smaak, natuurlik.

Voorspoed Nederland. Fok daai okto-poes se voorspelling six love op. Maak paella van hom.

Hier is so bietjie tieten:

gameonebitches

En hier is so bietjie bier (sorry vir die chicks, ons sal volgende maand vir julle 'n vet piemel gooi):

heinekentieten

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | Tagged , , , | 1 Comment

Kaaskop gooi “Cooler as Ekke”

Griffin, Die mal klomp kaaskoppe try Jack se song "Cooler as ekke" vertaal na HOL-lands toe.

Hier is 'n recording van die stuk deur Gomgat Bloukaas. Ek het my gat af gelag, die kak kombuistaal is toe nou nie so maklik om te verstaan nie! LOL

Anyway, maak met dit wat jy goedvind!

Jan

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in jack parow | Tagged | 11 Comments

Smaak my dis Vuvuzela week op Watkykjy

Mense bitch mos oor te veel Jack Parow en Die Antwoord op Watkykjy. Nou naai ons julle maar met Vuvuzelas vir twee weke:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Kief musiek | Tagged | 7 Comments

New Holland: gigs en free mp3 download

New Holland jol twee gigs tydens die World Cup:

18 Junie 2010

FIFA MTN World Cup Fan Park
BELLVILLE VELODROME
New Holland se performance is 19:00

&

22 Junie 2010

FIFA MTN World Cup Fan Park
V&A WATERFRONT
New Holland se performance is 22:35

Jy kan ook hulle tune "Freedom" hierso download for free maar dis net vir 'n limited tyd, so skud jou boude.

newholland

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in WKJ gigs | Tagged | Leave a comment