Check hom

Die storie van ‘n legendary new year’s party.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Diep weggesteek tussen die duine van Vleesbaai en Fransmanshoek se natuurreservaat sit die vier Hanekom-broers se private vakansie-eiendom en bewarea, genaamd Zeegunst. Vir die afgelope 8 jaar speel Zeegunst gasheer vir een van die mees legendary, top secret new year’s parties waar die kiefste rock- en blues-musos  van Suid-Afrika optree – en hier is die kicker: jy is nie fokken uitgenooi …

griffinDie storie van ‘n legendary new year’s party.
Check hom

So bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Johannesburg-gebasseerde groove rock masjien, Deity’s Muse het hulle nuwe single, Satellites, sopas realease. Dit kom van hulle  Indiegogo funded album, Convergence af. Gaan check gerus hulle volgende twee gigs uit by Rumours en Sundowners: 7 November 2015: Rumours Lounge, Weltevreden Park 13 November 2015: Sundowners, Alberton Check ook al hulle social what-whats uit nadat jy die video ge-speck het. Website: www.deitysmuse.com Twitter: https://twitter.com/deitysmuse …

griffinSo bietjie nuwe tunes deur local bands, Deity’s Muse en The Drift.
Check hom

Aking se nuutste music video – In Loving Memory

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ons het julle verlede week vertel van Aking se nuwe music video, Prey To The Birds. Hulle nuutste enetjie, In Loving Memory is ‘n befokte film noir video. Jy kan nou rooiwyn drink, ‘n diep snuif vat en jou tjommies tune “Ek weet wat film noir is, hoor”. Die lyrics is hieronder die video, sodat jy saam kan sing terwyl jy …

griffinAking se nuutste music video – In Loving Memory
Check hom

Prey to the Birds – Aking se nuwe fokken mal video.

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Aking gaan ‘n fokken goeie week geniet op die intertubes met ‘n befokte stukkie werk. Hulle het twee film makers, Ferdinand van Zyl en Barry de Villiers bietjie van ‘n platform gegee om hulle ekperimente met South African New Wave Cinema (waddefok dit ookal beteken) te showcase. Die eerste video, Prey To The Birds (vanaf hulle album, Morning After wat …

griffinPrey to the Birds – Aking se nuwe fokken mal video.