Check hom

Megadeth release hul 15de studio album, Dystopia!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Thrash metal genre moegoes en pioniers, Megadeth skop 2016 sommer hard af met die release van hulle vyftiende studio album, Dystopia en hy more release (Vrydag, 22 Januarie)! Onder leiding van die band se grootbaas en vocalist, Dave Mustaine het die manne die album in Nashville, Tennessee record (normaalweg die geboortegrond van Amerika se top country vibes). Die bra wat …

griffinMegadeth release hul 15de studio album, Dystopia!
Check hom

Lindemann – Fish On (‘n music video vol wilde tiete)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Lindemann is ‘n moerse mal side project tussen Till Lindemann van Rammstein en Peter Tägtgren van die Sweedse death metal band, Hypocrisy. Hulle het mekaar in ‘n pub in Stockholm ontmoet toe die brasse van Clawfinger hulle aan mekaar voorgestel het. Die ouens het eventually in 2013 rond besluit om so paar tunes saam te doen maar het nooit geskiem …

griffinLindemann – Fish On (‘n music video vol wilde tiete)
Check hom

Van Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Van Coke Kartel het nuwe lewe in Johannes Kerkorrel & Die Gereformeerde Blues Band se iconic tune, Energie geblaas op hul nuwe LP/EP met dieselfde naam. Die keuse om hierdie song te record is ‘n persoonlike saak vir Van Coke Kartel. Francois van Coke reken dat die enigste Afrikaanse musiek waarna hulle geluister het toe hulle nog klein snotkoppe was,  Johannes Kerkorrel en Koos Kombuis …

griffinVan Coke Kartel blaas nuwe energie in Johannes Kerkorrel tune
Check hom

Die befokste local music video vir 2015 – Jack Parow & Freshlyground – Army Of One

In jack parow, Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Jack Parow se splinternuwe tune, Army Of One se music video is moontlik die beste locally produced music video wat jy hierdie jaar te sien sal kry. Dik fokken James Bond vibes en fantasties aanmekaargesit. Well done, bra! Die collaboration met Freshly Ground se Zolani Mahola op hierdie tune werk ook heel befok.

griffinDie befokste local music video vir 2015 – Jack Parow & Freshlyground – Army Of One