Check hom

Die AfroBoer en die GoldenGoose is oppad!

In Kief musiek deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H Ons het laas Woensdag vir die aand deurgeskiet Johannesburg toe om die launch van Gerald Clark se nuwe album by die Stanley Beer Yard uit te check. Eerstens, as jy die laaste paar jaar onder ‘n klip gebly het en nie mooi weet wie Gerald Clark is nie, hier is ‘n video om jou geheue te verfris: Nou …

Deel met jou tjommies!

    Watkykertjie bydraeDie AfroBoer en die GoldenGoose is oppad!
    Check hom

    Ontmoet Tas Vol Nardus – Vet en Lelik

    In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

    Ons het op hierdie weirdo’s van die Kaap afgekom. Nardus en Nardus. Sommer ‘n tas vol Nardus. Hulle musiek is kakweird en ons sal op ‘n stadium bietjie met hulle gesels ook. Kyk solank na hulle eerste music video, Vet En Lelik. Deel met jou tjommies! Tweet

    Deel met jou tjommies!

      griffinOntmoet Tas Vol Nardus – Vet en Lelik
      Check hom

      The Oh So Serious sorg vir ‘n strategic ‘g’ in Hanover

      In Kief musiek deur Kaptein KortbroekRek jou bek

      The Oh So Serious het ‘n strategiese ‘g’ in Hanover gesit toe hulle die ander dag daar ‘n bietjie tunes gemaak het. Die 3 Darling Street babelas was egter een waaroor ek nie baie spyt is nie. Die show was next level befok en die kak wat ons na show gepraat het ook. Ek wens net ek kon meer onthou, …

      Deel met jou tjommies!

        Kaptein KortbroekThe Oh So Serious sorg vir ‘n strategic ‘g’ in Hanover
        Check hom

        Richard Brokensha – Here I Go Again

        In Kief musiek deur griffinRek jou bek

        Richard Brokensha (ISO) was onlangs in Nederland gewees met so paar sold out shows en het toe sommer terwyl hy daar was, ‘n music video laat skiet vir sy nuwe tune, Here I Go Again. Die outjie is aanmekaargesit deur Suid-Afrikaanse director, Brett de Vos en feature twee Italiaanse dansers, Paola Ghidini en Renzo Popolizio. Met eerste oogopslag het ek geskiem die …

        Deel met jou tjommies!

          griffinRichard Brokensha – Here I Go Again