Category Archives: kak nuus

News24 dink Prins William is ‘n helikopter.

Check, daar is 'n spesiale website wat met hierdie goeters deal, maar hierdie was net te precious om dit nie op Watkykjy te kom looi nie. Dit lyk of Sondag flesvat dag is by News24 se kantore. Sommer so uit die boonste laai uit. Gryp daai bruin papiersak met die vod!

Die nuutste?

Prince William is blykbaar 'n helikopter. Jy maak uit van Thomas the Tank Engine en Jay-Jay the Jetplane? Miskien gaan hulle nou sulke toys vir kids begin maak. Sulke plastic helikopters met Prince William se gatsiggie op. Kom ons hoop News24 word at least daarvoor ge-credit. Well done ouens, dis 'n moerse cool idee!

prince william the helicopter

(shot, Umfubi)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kak nuus | 6 Comments

Pukkelpop disaster in België

Gister was een gigantic disaster by die Pukkelpop festival in België. Ons tjommies van Oppikoppi is gelukkig OK. Daar het blykbaar 5 mense gesterf en meer as 70 is beseer toe die main stage collapse het as gevolg van 'n moerse storm.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kak nuus | 5 Comments

Die kak nuus en TV se foute het nou hulle se eie huis

Omdat daar so paar mense is wat fokken huilerig raak waneer ons die TV en nuus se stupid foute uitwys en omdat ons nie net heeldag dit kan sit en post op Watkykjy nie het ons besluit om 'n dedicated website te maak vir dit. Sommer so vinnige halwe job kompleet met 'n kak logo.

Gaan slat uit by Noobs24.com as jy die A+ foute geniet het en stuff waarop jy afkom wil submit.

Sharp.

noobs logo

about noobs24

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kak nuus | Tagged | 12 Comments

Beeld deel lammies uit vir shark attack victim

OepsBeeld

En hier is die actual foto ook:

beeld fail2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kak nuus | 4 Comments