Sarel Seemonster op depressiepille. En rum.

In Kak Musiek deur griffin9 Eiertjies

Jirre mense, jullle moet hierdie kak beleef. Asof al die Afrikaanse popmusiek nie kak en onoorspronklik genoeg op hulle eie is nie, het hierdie blaar nou gaan besluit om Pink en Dewald en/of Coleske (wiedefok is dit???) te gaan cover en sommer sy eie home recording ook in te gooi in die mix. Ons gaan nou nie al die songs …

Deel met jou tjommies!

    griffinSarel Seemonster op depressiepille. En rum.