Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Score tickets na Park Acoustics se derde birthday!
- Totally verskillende predictions vir die naweek se SuperBru
- Mission Metallica: Accomplished.
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- HOT LIPS on Hoe om te naai… week#1 van 4
- einafok! on Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
- Alibaba on ‘I’ve always got a yell in my pocket’ – Wat Kyk Jy? interviews Metallica’s James Hetfield.
- Bokbal se Oupa on Laasweek se zefspotters
- Belhamel on Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
- kleinattie on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-




Sarel Seemonster op depressiepille. En rum.
Jirre mense, jullle moet hierdie kak beleef. Asof al die Afrikaanse popmusiek nie kak en onoorspronklik genoeg op hulle eie is nie, het hierdie blaar nou gaan besluit om Pink en Dewald en/of Coleske (wiedefok is dit???) te gaan cover en sommer sy eie home recording ook in te gooi in die mix. Ons gaan nou nie al die songs hier gooi nie, want mens kan about net deur dertig sekondes van die hoogs nasale aanval op jou ore wroeg. Die ou klink soos Sarel Seemonster wat 'n hand vol pille vir depressie saam met skoon, cheap rum afgesluk het.
Share hierdie gerus met mense wat jy haat. Vir Kersfees.
Ok, nee wag, hier is nog. Jy maak uit as iemand YouTube gebruik om hulle songs op te laai en eers 'n jaar later Soundcloud ontdek? Dan stuur hy 'n e-mail uit na tannie Betsie en oom Gawie en die kinders om na sy nuwe "musiekvideo" te kyk? Hier is nog 'n cover. Jirre, mag jou Vrydag asseblief net beter raak: