Dit klink nie of hierdie marabs 'n mooi einde met 2012 gehad het nie. Hierdie is blykbaar 'n oproep wat tussen hom en Standard Bank record is. Dit klink actually of die bra verkeerd was. Hy klink hoogs die poes in.
Click play en luister maar self:
Standard Bank oproep
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.







Sleg moer uitgepass by traffic light in Pinetown (video)
Dinge is lekker in Pinetown. Jy kan sommer by die robot sit en kiep met 'n bier tussen jou toggos in jou Audi. Helder oor dag.Fully, bru.
(shot, Andre)