Jirre, partykeer wonder mens of dit nie beter is vir party mense om eerder met hoola hoops te speel nie. Hoe fokken random is hierdie twee onverwante Facepoep inskrwywings?
Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- JagsJannie on Huiswerk is fokken moeilik
- JagsJannie on So paar Idols 2012 contestants
- JagsJannie on Die Antwoord op David Letterman Show
- Skippie on Huiswerk is fokken moeilik
- Chielie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Dirk Diggler Diktros on So paar Idols 2012 contestants
-
-




griff: Hoeveel music videos het jy al gemaak en wanneer kan ons die nuwes verwag?





Jack Parow gooi hierdie week die jol papnat in Jozi.
Jack Parow is hierdie week fokken orals oor Gauteng – soos sy piel op jou meisie se space case. Hy gaan even kuier vir sy vriende in Benoni vanaand en launch sy nuwe CD Vrydag.
Checkkityt as jy vir die romantiese Afrikaanse superster rapper wil gaan hello sê en 'n karate water of twee wil kap:
Woensdag 10 Maart (dis vanaand, jou stukkend):
Cool Runnings, Benoni
http://www.coolrunnings.co.za/?page_id=13
Donderdag 11 Maart:
Cool Runnings, Victory Park
http://www.coolrunnings.co.za/?page_id=16
Vrydag 12 Maart (hy launch sommer ook sy nuwe CD):
Back2Basix, Jozi
http://www.back2basix.co.za/
Daarna vat hy die jet terug Kaap toe en Saterdag 13 Maart jol hy by Kunskafee in Durbanville…
Check op die venues se links vir details en bel die plekke as jy info soek. Die Back2Basix gig is 40 skille en daar is nog twee ander bands wat ook jol. Vat ook ekstra skille saam as jy Jack Parow se CD wil koop Vrydag.
Speck julle marabsies daso. YES JA, IS YES!
Hieso is 2 kiekies van Jack, Saterdag by Ramfest ge-snap: