Category Archives: jack parow

Jack Parow is nou gereed vir jou Garmin GPS!

Jis-jis, akkedis! Jack Parow is nie net in jou moeder se huisie nie, maar ook sommer op jou fokken Garmin GPS my bra! Watkykjy het Jack se vet pet laat point na die regte mense toe nadat poesbaie daarvoor gevra het. Dis lekker om die bra ook op jou Garmin te spin. Jy het mos Watkyjy s'n ook huh?

Jy dink jy's cooler as ekke? Want jy't 'n Jack Parow fokken GPS.

CLICK HIESO OM JACK PAROW OP JOU GARMIN TE KRY

parow

Luister na so paar sampletjies hieronder. Ek gat vir hom nou dadelik kry om in my Peugot 206 te luister.

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

In jou moeder se karretjie

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

In jou moeder se huisie

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Maak die jol vol

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Op die regte pad

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Sexy corect

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ry in ‘n Peugot 206

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

So toe soos Julius Malema

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Tnx dat jy Jack Parow gekies het

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in watkykjy tips | Tagged , , | 2 Comments

Jack Parow in jou moeder se GPS’ie

Vir julle blare wat smaak van Jack Parow se vibes is daar baie kief nuus. Julle onthou die Watkykjy GPS wat ons vir julle gemaak het? Hy loop nog lekker wild, maar nou het ons vir die Arrow van Parow ook opgehook met ons heavy dik connections en hy het sy eie GPS voice pack ook vir julle gaan record en dis kak snaaks. Die mense is baie naby aan klaar met die package en hy word binnekort uitgerol. Dan kom gooi ons vir julle 'n voorsmakie hieso met al die next level gevaarlike moves wat Jack Parow jou tune op jou Garmin GPS. In die meantime as jy nog nie weet van die Watkykjy GPS nie, fokken sny 'n lyn hiernatoe om so paar clips te luister.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in K Lo, watkykjy tips | Tagged , | 2 Comments

Jack Parow – Cooler as ekke (Ramfest)

Hosh-hosh pa se vuil kinners! Vanaand is die groot ene, mamma. Jack Parow en sy lang naai pet gooi gevaarlik rympies by Back2Basix. Skiet uit so van 20:00 se kant af en bring 40 skille vir die deur. Dis ook Wrestlerish se CD launch. Ek het so twee dae terug ge-tune dis Jack Parow se CD launch, maar my hol het gepraat. Hey, maybe is dit sy CD launch ook, wie weet?

Sien julle bras vanaand daso in die bar en oppie dansbaan. Om julle lus te maak, hier is solank 'n video van 'Cooler As Ekke' wat ek by Ramfest met my selfoon afgeneem het:

Nou check hierie weirdness – my goose het hierdie foto by ramfest ge-snap van broeder Jack. Nou check daar regs, daaso in die hoekie sit 'n bra met 'n kiekiesnapper wat lyk of hy draties kap met sy ander hand…

20100306_RamfestEmmerentia (8)

En hieso is die foto wat daai bra op daardie presiese oomblik geneem het. Hy het dit vir my aangestuur. Die bra se naam is Sean Brand. En hy is een van Suid-Afrika se vooraanstaande fotograwe. Jy kan al sy werk HIESO uitcheck.

sean brand

Update: Dit is wel Wrestlerish se CD launch, nie Jack Parow s'n nie. Ek het nie my dronk SMSe mooi gelees nie. Fokken jammer, hoor.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos, WKJ gigs | 5 Comments

Jack Parow gooi vanaand dik mielies by Cool Runnings, Victory Park.

Onthou om vanaand Jack Parow te gaan kokkenodge by Victory Park se Cool Runnings. Maak maar seker jy slat vroeg genoeg uit. Lyk my die bra was reg met "ek het vriende in Benoni". Daar was poesbaie mense gewees en die plek was voller as 'n 80's nagmaal jol .

Check hieso as jy nie weet waar die plek is nie. Saar is like 'n Google map en alles:

http://www.coolrunnings.co.za/?page_id=16

parow

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in WKJ gigs | 3 Comments