Category Archives: jack parow

Wen twee autographed Jack Parow CDs. Once!

Hoezit maats,parowcd

Jack Parow se nuwe CD is gelaunch en dit is… hoe tune mens op skool nou weer? Dis… fokken bewouk. Die production is fokken slick. Die cover is mal en vou 4 keer oop soos 'n lang piel. Elkeen van die dertien tunes is kak lekker.

In short – die wag was die fokken moeite werd. Alles is heavy mooi afgerond.

Luister gou na so paar clips van die album af, dan praat ons oor hoe jy een van twee CDs kan score:

Dans Dans Dans

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Farmhouse Brekvis

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Feite

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hier's hy nou

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Parow to Paarl

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ricky Louw

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Tussen Stasies

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Word Wakker

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

So hoe kan jy een van twee befokte autographed Jack Parow CDs wen? Kyk gou eers die lekker video, dan vertel ons jou hoe om te wen:

Raait, so hieso is wat jy doen om 'n kans te staan om 'n CD te wen:cap

  • Maak jou eie fokken lang Jack Parow rap cap met whatever jy wil- carton, duct tape, papier spoegbolle, jou tuinstoele.
  • Strike dan 'n fokken lekker zef pose, laat jou ouma of jou buurman 'n foto neem en mail dit na griffin{at]watkykjy[dot}co{punt]za
  • Die kiefste twee foto's wen elkeen 'n CD wat Jack Parow ge-autograph het.
  • Ons looi die wenners se foto's hier op Watkykjy. As die wenners te skaam is om hulle bakkies op Watkykjy te sit sal ons boude Photoshop waar jou gatsiggie sit.
  • Die kompetisie sluit Maandag, 10 Mei – so julle moet fokken wikkel.
  • As almal te lui is en niemand stuur entries nie, gee ons die CDs sommer vir twee van ons tjommies wat dit nog nie het nie.
Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in kompetisie, wkj interviews | 6 Comments

Jack Parow se gigs vir die week

More maats. Die Watkykjy gig guide werk actually nou befok. Julle sal die gigs altyd in die main posts spot, maar hulle word opgetel in die actual gig guide link ook hier op Watkykjy.

Jack Parow se gigs vir die week

Donderdag: Firkin in Centurion
Vrydag: Klein Libertas Teater in Skelmtbos
Satedag: Muzone in Brackenfell
Maandag: Album Launch by Barnyard in Belville

Hieso is die preview van "Dans, Dans, Dans" se gevaarlike video wat ook die week launch. Fokken Indiana Jones missions ek sê:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos, WKJ gigs | 4 Comments

Jack Parow se CD is beskikbaar op Kalahari.net

Hey blare, Jack Parow se CD is beskikbaar by Kalahari.net as jy sukkel om dit in die shops op te spoor.

Nou kan julle chill en my ophou vra waar en wanneer. Hier is jou antwoord. Aan die Kaaskoppe – ek is seker julle kan dit ook online koop.

Dis hoe die outjie lyk. Click sommer op die CD cover as jy hom wil koop.

parow

Drop dit in 'n wish list of iets. Stock is laag of uitverkoop in meeste shops ook.

Jy kan ook die CD per SMS order:

SMS JACK na 34348. Dis 2 skille per SMS en die mense sal die CD vir jou kom aflaai. Check ook www.beeptome.com uit vir meer details of www.jackparow.com

Baie van julle weet ook nie dat Jack Parow onlangs sy eie Garmin GPS voice ook opgeneem het nie. Luister vir die man met die gevaarlike snor om jou te beduie hoe om te ry en vergeet van die ingeboude Britste bitch met die blik stem:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in jack parow | Tagged , | 6 Comments

Jack Parow – Brackenfell Boys Choir (met lyrics)

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Brackenfell Boys Choir

uh uh

Jack Parow check ‘it alweer in die kak

uh

Dit het alles begin een aand by een of ander bar
dit was pretty damn laat en ek was pretty damn gaar
mind my own business toe wink wink ‘n meisie my van die oorkant
ek dog ek is nie ‘n poes nie laat ek maar fokken oorstap

ek betree haar versigtig soos ‘n leeu sy prooi op die savannah
vee die sweet af van my han’e soep soep so aan my branna
ek het goeie (g) hoop gehad vir wat hierdie wink als kon behels
sy se wat sit jy so alleen soek jy iemand om te gesels (hello)

ek sit toe maar daar en ons begin praat heel fokken lekker
sy vertel my van haar pa se plaas en sy nuwe groot groen trekker
sy se sy verstaan nie hoe meisies ouens kan he nie
sy wil kak aanvang en nooit vir niemand hoef te se nie

soos die aand aangang begin al hoe nader aan my te leuen
sy kyk my diep in die oe en sy vat saggies aan my been
sy se vir my sy voel ‘n spesiale konneksie
is dit net sy of kort haar mind (se ek) miskien korreksie

so loop die aand aan en aan ek sweer seker maklik 3 ure het verbygegaan
needless to say ek dog ek het hierdie meisie vasgevang
toe sak daar ewe skielik op my skouer ‘n reuse hand van ‘n man

hy se wat de fok is die, die’s my fokken meisie
ek kyk verbaas oor na haar ewe skielik sing sy ‘n ander wysie
hierdie ou probeer al heel aand by my aanle
ek se nee sy se ja
hy wil meer as vriendskap he

goeie fok nou is ek binne in my poes in
die ou gryp my aan my kraag en swaai my ‘n goeie loesing
hy poes my so hard ek weet nie waar de fok ek is nie
dis ‘n fokken wonderwerk ek het nie in my broek gepis nie

so volgende keer as jy lus voel vir ‘n hoer
gaan kyk by die boonste bar in Shack die bloedkolle op die vloer

Hierdie is ‘n liedjie
oor hoekom jy nooit ‘n ander ou se meisie moet steek nie
hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
hoekom jy nooit na ‘n boere bar moet gaan nie

Hierdie is ‘n liedjie
oor hoekom jy nooit ‘n ander ou se meisie moet steek nie
hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
hoekom jy nooit na ‘n boere bar moet gaan nie

Vers twee hoe de fok sal ek begin
ok laat ek eers die feite na die lig bring

dit was weereens by een of ander bar
dit was weereens pretty laat en ek was weereens pretty gaar

die barman het gestaan trots in sy Springbok trui
agter die bar was daar ‘n sign ons dans net op De La Rey
net daar en dan moes ek seker maar gegaan het
net daar en dan moes ek al die feite vasgevang het

maar ek bestel toe maar vir my nog ‘n stywe doppie
en scan die kamer om vir ‘n potensiale bokkie
net daar het ek my eerste fout gemaak
die eerste reel van Brackenfell moet nooit oogkontak maak nie
(wat kyk jy)

jy weet mos hoe dit gaan met daai gespierde diere
net twee biere en hulle verloor al hulle maniere

anyway needless to say
hierdie ou like toe mos mos nou net mooi fokkol van my

hy begin toe soos die poes wat hy is my heeltyd uitkyk
‘n fight was my voorland ek kon dit in die fokken lug ruik

Na ‘n paar doppe moes ek maar toe ‘n pis gaan vang
so ek stroll toe rustig af na die pisplek in die gang
toe oppad na my toe stap daar ‘n ou toppie

hy gee my ‘n skouer en se hy like nie van hip-hop nie
poes ek soek ‘n goeie comeback sit my apies op ‘n stokkie
maar al wat ek kan se is ‘bleh bleh’ soos ‘n fokken corky

fok ek stap nader hy gryp my try my broek optrek
hy tune my mannetjie ek dink jy is by die verkeerde plek
ek tune hom ek hou nie daarvan as mense aan my ruk nie
maar die fokken doos wil nie ophou aan my pluk nie

toe obviously raak alles deurmekaar en ek se bedaar
hy slaat my gaa(r) vee my gesig af op die bar
ek try ‘n laaste attempt van nou is ek afgepis
ek staan op slaan maar ek swing en ek mis

Poes daar’s probleme hy slaat my uit my klere
toe moet ek huis toe draf met my hande op my pere

So as jy in ‘n common plek kuier maak seker dis jou dorp
want as pyl mense party kry dit reg om gepoes te word

Hos hos

Hierdie is ‘n liedjie
oor hoekom jy nooit ‘n ander ou se meisie moet steek nie
hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
hoekom jy nooit na ‘n boere bar moet gaan nie

Hierdie is ‘n liedjie
oor hoekom jy nooit ‘n ander ou se meisie moet steek nie
hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
hoekom jy nooit na ‘n boere bar moet gaan nie

Hierdie is ‘n liedjie

fout

So where do bad folks go when they braai
they come down to Bellville want hy’s naai kwaai

Kyk in my boot al die guns is gelaai
ons eet steak en chips baby fok die slaai

So where do bad folks go when they braai
they come through to Bellville and we all get high

Kyk in my boot al die guns is gelaai
ons eet steak en chips baby fok die slaai

yes yes Jack Parow

Parow en Vegas show, die Vegas en Parow show
al twee kante, watse kant toe
yes let’s go

uh
 
Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in jack parow | Tagged | 7 Comments