Dis hoe ons gaan rol met die Jack Parow CD kompetisie. Ons het 8 finalists en daar is 2 voting rondtes met 4 finalists elk. Julle vote sommer hierbo regs op die stempaal. Die eerste rondte sal Woensdag 17:00 expire en gooi ons die nuwe rondte op wat Donderdag 17:00 expire.
Die wenners sal sal dus voor die naweek weet wie hulle is, en Saterdag gaan pos ek hulle persentjies vir hulle.
Klap hom round one:






Vote vir ‘n Jack Parow CD wenner – deel 2
Hierdie is ons tweede groep finalists vir die Jack Parow CD. Julle vote sommer hierbo regs op die stempaal. Die eerste rondte hetl Woensdag 17:00 ge-expire en nou gooi ons die nuwe rondte op wat Donderdag 17:00 expire. Gaan check in die Stempaal archives om te check wie gewen het.
Die wenners sal sal dus voor die naweek weet wie hulle is, en Saterdag gaan pos ek hulle persentjies vir hulle.
Klap hom round two: